Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Jan Pretorius. Naspel 2026

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 24 – Windpomp en vlakte https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Naspel 2026   Ek gaan ewe verwaand langs ʼn plaasdam staan – vergeefs, dis droog. Ek skiet tóg – die klip vlieg hoog, draai skerp en Artemis dof uit hitte tot in warm stof.   © Jan Pretorius, 2026  

Read More

Jan Pretorius. Roggeveldse silwer aand

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 10 – Stofstraat. Sutherland. https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Roggeveldse silwer aand   Die middag het gevries in vrees en skrik met elke klein geluid en saans moet almal binne wees – geketting-en-gesluit.   Rou riool in ʼn moddersloot laat die silwer skemer stink; in ʼn stofstraat sien jy klein en groot by ʼn tenkwa tou…

Read More

Jan Pretorius. Orycteropus afer

20 June 2026 By Versindaba

  Foto 18 – Naghemel Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Orycteropus afer   Ek raak onbesuis bewus dat daar ʼn gevroetel in die heelal is; ek fokus flink my teleskoop en sien ʼn erdvark waggel-loop. Sy stert se sleep is baftablou, terwyl hy gitswart gate grou – hy dolwe oral newels om, maar toe staan ek…

Read More

Krige Visser. die hawe

20 June 2026 By Versindaba

  die hawe   sou ek dit waag luister in Amsterdam op die wal staan “galsterig” die klank van die harmonika van die hand Brel of Faithfull s’n selfs Bowie se krete na die hawe se land agter die kortspeelplaat gesmee in die skuld van verdriet   net as jy dit met toegepasde erns op…

Read More

Joan Hambidge. Nog eenmaal

19 June 2026 By Versindaba

  Nog eenmaal Nogmaals VWL   Nog eenmaal wil ek in die skemeraand weer op ons dorp, nou sonder water staan, weer met my oë op na die sterre kyk, en luister na my onderwyser oor jou “Seekoevlei”, in die dorpsbiblioteek vérder lees aan Nuwe verse tot in hierdie donkerte waar jy steeds ‘n baken…

Read More

Elmarie Stofberg. Karoodorp: Winteraand

19 June 2026 By Versindaba

  Foto 5: Skemeraand met volmaan https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Karoodorp: Winteraand die namiddag stol roosgoud en iewers blaf ‘n hond en bome langs die blougruis pad soldate wat waghou   en die maan hang rond en die kragdrade stywe snare en iemand loop alleen die rooikoper skemer in   doer op die koppies lê die laaste…

Read More

Jasmyn Beetge. Oorlewing van die sterkste

19 June 2026 By Versindaba

  Oorlewing van die sterkste   bok loop blind by ‘n leeu verby en word verslind   © Jasmyn Beetge, 2026  

Read More

Koos de Wet. NP: RIV

19 June 2026 By Versindaba

  NP: RIV ’n Alleenspraak om wyse raad uit die poёsie en lewe van N.P. Van Wyk-Louw met die herdenking van sy eenhonderd-en-twintigste verjaarsdag te ontgin   I Jou ewige onvoltooiing (oor die Roggeveld gespan) kaal in ’n halwe kring in alleenspraak naak voor God en leser het jou beitel ons taal ondenkbaar hoёr laat…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!
  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon