sara baartman zwarte venus rolmodel voor velen heldin uit koloniale tijden © Gerard Scharn, 2021
Category: Kompetisies
Gerard Scharn. passante op de passerel
passante op de passerel meisje met je mooie baret je lijkt zo weggestapt uit elle © Gerard Scharn, 2021
Gerard Scharn. onlangs kwam ik eva tegen
onlangs kwam ik eva tegen weggestapt uit de hof van eden daarna scheidde onze wegen © Gerard Scharn, 2021
Zandra Bezuidenhout. Vier haikoes vir Vrouemaand
Vier haikoes vir Vrouedag Vrou van die lente jy geur lig en kortstondig jou fleur is ‘n droom. * Vroue is somers soos die ronding van perskes met son op die wang. * Herfs bêre die son in die glans van haar hare die oë word gloed. …
Carmen Pretorius. konkavure brand
Konkavure brand winterkoue rokend weg waar vrouesang klink. © Carmen Pretorius, 2021
Carmen Pretorius. Oumas lief lente
Oumas lief lente wat jeug mooi in kleure tooi as ou bene kraak. © Carmen Pretorius, 2021
Carmen Pretorius. Myse gryskop ma
Myse gryskop ma plant seisoene in haar tuin tussen mossies wat kwetter. © Carmen Pretorius, 2021
Carmen Pretorius. verdwaal in somer
Verdwaal in somer waar hadidas hartseer roep pleit sy haar gebed. © Carmen Pretorius, 2021
