Langs die jakobsleer van engele daal jy neer ‘n rappe valreep © Pirow Bekker, 2021
Category: Kompetisies
Francois de Jongh. Het Heksendal
Het Heksendal ‘n Haikoe 1 soet somerdruif is Hexvallei se toorvrougif oes van die seisoen 11 haar minnaar moes krans disa pluk en neergestort; daar het sy gespring 111 vanaf toe dwaal haar gees in die berge as heks van die Heksendal Vrouedag 9 Aug 2021 © Francois de…
Anton Döckel. Kringloop
Kringloop l deur lenteblare sif reën sy beloftes aan botsels en vrou ll dit is die seisoen van vrugtelose bome die oes aan tafel © Anton Döckel, 2021
René Bohnen. vier generasies
vier generasies vrouens glimlag agter glas: geparste blomme © René Bohnen, 2021
Waldemar Gouws. ons gaan maar so aan
ons gaan maar aan so … al agt fases van die maan … koekemakrankas! © Waldemar Gouws, 6/8/2021
Waldemar Gouws. Wilger
wilger … wewernes … die argitekswerk hang af van wyfiewysheid © Waldemar Gouws, 6/8/2021
Daniel Hugo. Ná die droogte
Ná die droogte I jou klavier bereik ná jare die Groot Karoo: ’n wolk klam van klank II my ore gespits vir jou vingers oor klawers: druppels en blare © Daniel Hugo, 2021
Gerard Scharn. maria van magdala
maria van magdala verguisd en aanbeden icoon van verwarring © Gerard Scharn, 2021
