Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Zandra Bezuidenhout. Relatiwiteit

28 June 202130 June 2021 By Versindaba

  Relatiwiteit – MC Escher     Relatiwiteit Litografie van Martin Escher, 1953.          Waarom lei die Escher-trappe eindeloos van bo na onder, of andersom, en wat is die doel met so ‘n surreële ordening?   Moontlik speel die litograaf gewoon met spieëlbeelde van elke dag se op-en-af, tog nooi die ruimtelike wenteling jou…

Read More

Gedig van die maand: Hier is die wenners

13 June 202113 June 2021 By Versindaba

  Sedert 1 April is byna 40 gedigte ontvang vir die “Gedig van die Maand”-kompetisie. Baie dankie aan al die digters wat deelgeneem het. Uiteindelik het die beoordelaars 2 gedigte uitgesonder wat die eerste prys deel. Dit is “Sinesteties” van Daniel Hugo wat volgens die beoordelaars “ware poetry” is, en “Einde van die dag” van…

Read More

Gedig van die Maand: 8 Finaliste

9 June 202110 June 2021 By Versindaba

  1. Helsems ʼn Geneul by HvdB   Dat sang verdígsel plooi tot klinkklaarheid – losserige wysheidkabaai wat, wys-wys die dye, uitflap kringelende molekuleverdigtings langs, die swygverskiete in – het vele al gesê, die lafaards.   Jy, ingenieur, wou woord en noot legéér. Daar edelallooi van giet: singswaarde te smee vir die kruistog land van…

Read More

Mont Du Toit Kwatrynkompetisie 2021

25 May 2021 By Versindaba

  Mont Du Toit Kwatrynkompetisie 2021 _________________________________________________________________________   Kwatrynkompetisie (164) LAASTE KWATRYN. Francois Lötter, 2021 Kwatrynkompetisie (163). Ronel de Goede, 2021 Kwatrynkompetisie (162). Anne-Ghrett Erasmus, 2021 Kwatrynkompetisie (161). Isabeau Botha, 2021 Kwatrynwedstryd (160). Fanie Olivier, 2021 Kwatrynkompetisie (157 – 159). Annora Eksteen, 2021 Kwatrynkompetisie (153 – 156). Annora Eksteen, 2021 Kwatrynkompetisie (149 – 152). Annora…

Read More

Kwatrynkompetisie (164) LAASTE KWATRYN

1 May 20217 May 2021 By Versindaba

  ’n Laatnag kelderlied met Koos en Klaas en lenige Lenie Langnek sorg vir lekker lag wat elke maskerbek van oor tot oor laat rek maar steeds bly my gunsteling wynaand ’n glasie rooi of twee  selfs drie in my gelukkige plek styf langs fraaie Kaatjie Kekkelbek   © Francois Lötter, 2021      …

Read More

Kwatrynkompetisie (163)

1 May 20217 May 2021 By Versindaba

  Ritueel Skemeraande se geliefde ritueel geskied weens die virus soms virtueel: die skink, die klink en die fyn, fyn proe van keurwyn – o, steeds so sensueel!’   © Ronel de Goede, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (162)

1 May 20217 May 2021 By Versindaba

  Tafels vol lamsboude, granate, brode en vye en ‘n leë glas. Veraf drome van vreugde met kelke wyn en al is dit, net één gas. Nou dek ons weer tafels, met minder, maar die glas is vol en die tafel leër – leeg – leegste, sonder jou, wat was.   © Anne-Ghrett Erasmus, 2021…

Read More

Kwatrynkompetisie (161)

1 May 20217 May 2021 By Versindaba

  Die aarde bly skep sonder oponthoud Ook ‘n meester maak wyn op eie hout Die pes van nou sal mý guts nie laat wyk Want natuur se toor laat geen mens ooit koud   © Isabeau Botha, 2021    

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 128
  • 129
  • 130
  • 131
  • 132
  • 133
  • 134
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon