Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

René Bohnen. middel augustus

19 August 202121 August 2021 By Versindaba

  middel augustus sak sluiers oor haar figuur – handgeknoopte mat   © René Bohnen, 2021  

Read More

Mariëtte van Graan. 5 haikoes

19 August 202120 August 2021 By Versindaba

  Somer sy sien groen en weet somer se goggas sing net van saad en water   ***   Herfs I die knars van die blaar sny skerp in die koue klap van haar droeë hand   ***   Herfs II as die winde haar so aan die hare rondpluk sing haar hart van herfs…

Read More

Hein Viljoen. 5 haikoes

16 August 202119 August 2021 By Versindaba

    kaalvoet in ‘n poel sit sy aandagtig en staar skuim spat op haar dy   *   blos op die wange kronkel skielik oor haar maag ‘n flits in ‘n grot   *   jou hand streel vlugtig oor sy wang sy skurwe baard warm soos son oor klip   *   jou…

Read More

Sunita Keyser. Nightbirdie

16 August 2021 By Versindaba

  Nightbirde (Jane Marczewski AGT)   kweel in die donker liedjie van kwyn – dis OK somer sal weer skyn   © Sunita Keyser, 2021  

Read More

Thomas Deacon. klokkies as sy sing

14 August 202114 August 2021 By Versindaba

  klokkies as sy sing glinsterhare môredou opstaanliedjie-vrou   © Thomas Deacon, 2021  

Read More

Anton Döckel. Ingrid Jonker

13 August 202113 August 2021 By Versindaba

  Ingrid Jonker   winter Juliemaand loop haar spoor diepwater toe haar woorde sink nie   © Anton Döckel, 2021  

Read More

Hildegard Klein. Afskeid

13 August 202113 August 2021 By Versindaba

  afskeid   hy is stil en koud maar bevrydend breek vir haar ‘n laat somer aan   © Hildegard Klein, 2021  

Read More

Helize van Vuuren. diepseeduiwel op my kop

13 August 202113 August 2021 By Versindaba

  diepseeduiwel op my kop midde in die baai donker donder   © Helize van Vuuren, 2021

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 123
  • 124
  • 125
  • 126
  • 127
  • 128
  • 129
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon