Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

J.M. Goedhart. Dit storm op Sneeuwitjie se glasdak exhaust

30 May 2026 By Versindaba

  Dit storm op Sneeuwitjie se glasdak exhaust   “Syspieël, spieël sy, boom val in die weer.. Wie is mees nietig om soos menstak te verteer?”     die wreedaard skuil geniepsig dood soos ‘n woordvoer kalander aan die pyp gorrel rook sy siedaar al sink- ent en soebat in ‘n krummelklep klep klep die…

Read More

Charité Mouton. Blou naweek

30 May 202629 May 2026 By Versindaba

  BLOU NAWEEK   Op Vrydae vou verlange haar toe soos ‘n mis-kombers, Saterdae rafel dit al dunner uit en teen Sondae knoop dit om haar keel.   © Charité Mouton, 2026  

Read More

Riaan le Roux. Verstil

29 May 2026 By Versindaba

   Verstil   soos planne en klank word metaal bepeins klinkend geloods dawerend ontvang   voortbring-vrae: bloedswaarde ploegskare produksie en vrug   vuurlyne breek op afkeer-koepel faal      insuis:               ‘n slag staal-deuraarde woon-   ruimte staan geraamte: ‘n oopwond-af- grond        ‘n mens in ‘n hoek   in ‘n mede-skedel ver- stil aambeeld-hamer: golf-vanger…

Read More

Riaan le Roux. G’n golwe

29 May 2026 By Versindaba

   G’n golwe   stil-vredig is ‘n staat só in pas   met wat kláár vergestalt dat ‘n rus-   dag fase vanself spreek: tafelglad   © Riaan le Roux, 2026  

Read More

Jacques Boshoff. Sagter

29 May 2026 By Versindaba

  Sagter   Pasop vir skril moduleer sê ‘n digter, los die sentiment, probeer ligter formuleer, laat die woorde vloei en saggies drup, laat dit die papier skroei soos warm bloed uit ‘n koue gewrig – laat dit afkoel en let op na wat oorbly: dáár is jou gedig.   © Jacques Boshoff, 2026  

Read More

Charité Mouton. Klere en al onder die waterval

29 May 2026 By Versindaba

  KLERE EN AL ONDER DIE WATERVAL   omring deur skurwe rotse en godswonderlike gebergtes twee pare voete in ‘n bergpoel   in die weerkaatsing is hulle steeds drie totdat die waterval oor die spieëlbeeld van gesin en sin rimpel:   die nuus op haar skouer ‘n kliprugsak wat sy vir ‘n veel kleiner paar…

Read More

Hennie Maartens. stilte

22 May 2026 By Versindaba

  stilte   daar is ‘n nexus tussen ‘n storm en ‘n stilte soos dié tussen nagte en dagte daar is ‘n beweging tussen ‘n eb en ‘n vloed soos dié tussen bloed en voet   © Hennie Maartens, 2026  

Read More

Eduard TARA. in hierdie ou woud

19 May 202618 May 2026 By Versindaba

  in hierdie ou woud (tanka gedig)   in hierdie ou woud is al die bome so stil na die sneeustorm – begin ‘n voël die eerste takke uit die sneeu los te laat   © Eduard TARA, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon