Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Emmie Bedeker. chemo

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  chemo   jou kop is donsig soos dié van ’n jong duifie en ek wonder hoeveel ververings nog voor jy migreer   © Emmie Bedeker, 2026  

Read More

Emmie Bedeker. blydenis

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  (geinspireer deur gedig van Antjie Krog) bly by my wanneer dit reën sodat die treurigheid klein word     blydenis   wees by my met hande en oë wanneer my lyf oud word   wanneer die aarde kreun onder geweld en mishandeling en ek bang word   vertoef nog ’n wyle met jou vetplantjies…

Read More

Ronel de Goede. Kremetartboom

6 May 2026 By Versindaba

  Kremetartboom   Adansonia digitata 8 Januarie 2026   die laaste kremetart in Kinshasa se dae is blykbaar getel al is dit nog maar ’n skamele eeu of wat oud die siel van die stad   geplant as gedenkteken nadat Stanley vanaf 1881 ’n handelspos gestig het om gebied en mag te verseker ’n veerboothawe…

Read More

Rosa Keet. Amphibia

6 May 2026 By Versindaba

  Amphibia    (Vir Jaco)   die nag roer sag die maan maak ’n kraak — iets in die donker wil wakker praat ek is dubbel, heel en skeef, ek leef, ek sterf, ek leef ‘n skeur in tyd gevang tussen asem en stroom klak klak in die riete tussen water en droom   ©…

Read More

Krige Visser. tanuki

6 May 2026 By Versindaba

  tanuki   die blitstrein van Tokio snel Osaka binne uit ‘n hoogte die strate en stege flits in rolprentrame by jou verby in die stad van kibbelend bie moet jy jou duur wyn goedkoop smee of jou liefs gelate aan die kos oorgee   in die Kuromon-mark die wasbeerhond uit ‘n donker hoek van…

Read More

Andrea Sieberhagen. In sprokies word wense waar

5 May 2026 By Versindaba

  In sprokies word wense waar ‘Wish upon a falling star”   eendag lank lank gelede het ʼn kind woorde die nag in gefluister en die heelal het geluister nog vóór ʼn ster kon verskiet het die maan reeds gebied dat die aardplaneet groter guns afmeet sodat daardie kind van ʼn mens kon wakker word…

Read More

Natasha Harmse. Bokkeveld toe

4 May 2026 By Versindaba

  Bokkeveld toe   As my einde kom, o Here vra ek nog ʼn laaste genade, onverdiend, ʼn interlude. Laat ek en sy langs mekaar op garingstingels uit die veld opstoot onder die boog van Septemberson, kyrie eleison, laat ons blom; twee klein ou vroue met breë geel hoede en as die skemer val oor…

Read More

Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer

1 May 2026 By Versindaba

  Soos die val van ‘n veer in die mot en die kers was ‘n ek en ‘n jy jou woorde brand steeds soos ‘n winter op my   maar in jou wegwees gemis dryf ‘n vryheid verby en daal sag op my neer … soos die val van ‘n veer   © Andries Fourie,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon