Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Marthé McLoud. In my baksteenhuis

16 June 2026 By Versindaba

  Foto 27:  Deurslot Louwhuis https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     In my baksteenhuis In gesprek met “Die strandjutwolf” van NP v Wyk Louw   ek sien al lankal die dood sit op my skoot — eers tingerig en klein soos ’n kleuter maar nou swel hy tot Cerberus: driekoppig —   met kloue en gekromde naels krap…

Read More

Anne-Marie Bartie. stillewe

15 June 2026 By Versindaba

  Foto 8: Weerkaatsings https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678     stillewe   klanke tussen meteoriete en satelliete word onderbreek ‘n flitsraam-oomblik van sinnestilte word verstalt in die purper heelal   my hart skandeer polle sneeu wat sluik en silwer lê, ook oor die kliprant in die verte vir iets van jou wat kom agterbly   die verterende hunkering…

Read More

Krige Visser. Aantrekkende naak

12 June 2026 By Versindaba

  VWL Huldiging   Aantrekkende naak   ná jy reeds van kledingstukke gestroop was laasnag. jy die voue van jou lyf soos grepe van gul letters aan my mond sou skenk in woorde van poësie met diftonge gestapel   tenktop plat haastig gelos op die vloer vul jy dit met klein piekepunte gebult styf die…

Read More

Joan Hambidge. Nog in my laaste woorde

11 June 2026 By Versindaba

  VWL Huldiging   Nog in my laaste woorde N.P. van Wyk Louw   Jou het ek nooit ontmoet, dog telkemale die lof besing in palinodes én vererings: “mooi is die lewe en die dood is mooi”, ons herinner, selfs geleer: wees tog bondig.   Wie sou dit waag om ‘n halwe kring te voltooi?…

Read More

Gedigkompetisie: Praat ’n slag (weer) met N.P. van Wyk Louw en/of sy grootwordwêreld!

11 June 202630 June 2026 By Versindaba

    Op 11 Junie, sou Van Wyk Louw 120 jaar oud gewees het. Om hierdie geleentheid te vier bied Versindaba, in samewerking met die Sentrum vir Digkuns van die Louw Huis en Museum Sutherland, ’n geleentheid aan digters om in gesprek met hom en sy digkuns te tree, en/of met sy grootwordwêreld na aanleiding…

Read More

Riaan le Roux. Verkondig

1 June 2026 By Versindaba

  Verkondig   sonkwas verf aardbol, atmosfeer stil-stil: strale vul boekrol: psalmis   © Riaan le Roux, 2026

Read More

Jasmyn Beetge. Slaaptyd

1 June 2026 By Versindaba

  Slaaptyd   ek lees ‘n slaaptydstorie vir jou voor en kyk hoe jy, hart van my, sukkel om wakker te bly om die gelukkige einde te hoor   ek’s bang, my lam, omdat jy nie in ‘n wêreld vol wolwe heel kan bly en eendag, eendag self sal ondervind dat werklikheid van stories verskil,…

Read More

Jan A. Botha. Wat bly staan

1 June 2026 By Versindaba

  Wat bly staan afskeid aan San Francisco   Mevrou Coit skryf in haar laaste testament: vat my fondse as ek vort is en pleeg iets moois hier op my stad se perkament.   Nou staan hier ’n ronde opklimtoring twee honderd drie-en-veertig trappe hoog. Die heuwel saai haar sonderlinge van uit, op elke toeristekaart…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon