Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Eduard TARA. in ‘n diepe stilte

18 May 2026 By Versindaba

  in ‘n diepe stilte (tanka gedig)   in ‘n diepe stilte ‘n vooraanstaande viool tussen die oudhede – rangskik die verkoper oor snare die skaduwee van ‘n lelie   © Eduard TARA, 2026  

Read More

Eduard TARA. elf skakerings van stilte

18 May 2026 By Versindaba

  elf skakerings van stilte (moderne haikoe-reeks)   ’n nag in hangmat – so swaar is die stilte van die heelal   verskietende ster – ’n oomblik van diep stilte tussen twee krieke   ’n ster vervaag in haar limonadeglas – hospitaalstilte   lang stilte – die lied van ’n voël wat die boom genees…

Read More

Miel Vanstreels. Stilletjies

18 May 2026 By Versindaba

  STILLETJIES   Geen verdriet meer oor die dood van sy seun   geen kommer meer oor ‘n haperende liggaam,   ná ‘n strand- wandeling met sy geliefde   het hy tydens die aandete   stilletjies heengegaan   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Vertrek

15 May 202614 May 2026 By Versindaba

  Vertrek   winter se ruite is wyd oop ysreën bol vlae na buite maar jy is vuur wat hongerhout tot as brand die luike en deure van my verweer dig toemaak in jou arms   © Margaret Cordier-Biermann, 2026  

Read More

Marlien Brown. Afskeid

15 May 202614 May 2026 By Versindaba

  Afskeid   Ek was siek op my matriek- afskeid   Ek het ook nie geleer vir my eind- eksamen nie   Want my klok het gaan staan maar die tyd het aanhou loop   En ek belowe dat my arm nie ‘n vuis het wat slaan nie dit het ‘n vuis – wat klou…

Read More

Hein Viljoen. Water en vroue

14 May 2026 By Versindaba

  Water en vroue   hoekom is die digters tog so behep met water en vroue? ʼn glimlag soos koel water oor ʼn klip ʼn laaste kuil van stilte tussen riet   kyk, jy’s allesbehalwe water jy’s lyf en bloed en warmte en asem jou rug waaroor ek stadig streel die sagte warmte van jou…

Read More

Hein Viljoen. Sy’t weggegaan

14 May 2026 By Versindaba

  Sy’t weggegaan   die spieëlkas ontbeer die gewig van ’n haarrekkie, die haarborsel, oor die tafeltjie langs die bed, oor die wit waterkring, speel ʼn spookagtige stillewe van selfoonlaaier, tweezer, handeroom, botteltjie parfuum, donkerbril, tissues. geen skoen voor die kas uitgeskop, geen onderklere oor die stoel   die mure wag nie meer dat sy…

Read More

Hein Viljoen. Grendelstilte 2

14 May 2026 By Versindaba

  Grendelstilte 2   die maan hang gistermiddag deurskynend groot voor in die straat  ons stap deur ʼn koeligheid in die lopie se betondriffie  dis al volherfs maar die bome is nog vol groen blare bedags bak die son nog heerlik warm, maar snags reik die luggie na jou met ysige vingers   dis stil …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon