Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Taksnommer 1284412036

14 May 2026 By Versindaba

  Taksnommer 1284412036   Oor die debiet- en kredietstaat my telkemale stilweg uitgelaat: rekenskap gegee van uitgawes wat digterlike inkomstes oorskry. Voorlopige belasting ‘n aflaat of sondevergifnis vir opnames in bundels oor ‘n lewe by nabaat terugwerkend vol misprysing. Min of meer my taksverslag aan jou wat dalk laaste lag?   © Joan Hambidge, 2026…

Read More

Caren Kearley. Herfsdroom

9 May 20268 May 2026 By Versindaba

  Herfsdroom   onder jou gedagtes lê blare in die wind soos ‘n jabbelende doellose seisoen spoke jaag jou rond wanneer tyd swaar hang stiltes skitter saam met jou verlore droom onder jou gedagtes lê blare in die wind jy voel hoe trane oor jou wange stroom die stem wat jy hoor goёl soos ‘n…

Read More

Joan Hambidge. Die donker kom van buite

8 May 2026 By Versindaba

  Die donker kom van buite   In ‘n cantus firmus verset téén vloggers en bloggers soekend na ‘n woord perfek (op my erewoord, sou ons sê in ons jeug), ‘n gelykenis óm die gedagte van swart op ‘n skip (MV Hondius) ‘n hantavirus ontdek Oceanwide Expeditions, meen ek praat die impak metafories dood digby…

Read More

Caren Kearley. Deurweekdae

8 May 2026 By Versindaba

  Deurweekdae   Daar is dae wat my deurweek, dis asof elke uur deur my vingers drup dan wens ek dat ek myself kan uitwring soos nat klere in die son, en al die swaar net laat val tot niks meer aan my vasklou nie.   Daar is dae wat ek net stil wil wees…

Read More

Caren Kearley. Net vir nou

8 May 2026 By Versindaba

  Net vir nou   in ‘n droom het dit gekom al die woorde wat my ontwyk was jy hier of is jy weg sê ‘n stem   ek is  hier hoor ek haar   maar waar is jy nou vra sy my   ek is hier sê ek net vir nou   © Caren…

Read More

Rosa Keet. ‘n Toevallige storie

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  ‘n Toevallige storie   my selle en my self het ek nie self gekies nie   dit is uit die bloute uit sterrestof ontwerp   geen rede vir hier geen rede vir nou   ‘n geskenk van pigment hartklop en asem   ’n plek in tyd ’n uitpos in ruimte   geen rede vir…

Read More

Jeanne Henning Els. Openbaring

7 May 2026 By Versindaba

  Openbaring   die psigiater is jou herder stabiliseerders sal jou nie ontbreek   hy wys jou na sy rusbank, lei jou na openbaring   hy sê als sal geskied om gesond word ontwil   al vang die donker jou moet jy geen onheil vrees   want hy is altyd naby, sy voorskrif en pille vertroos…

Read More

Emmie Bedeker. Gaan

7 May 20266 May 2026 By Versindaba

  Gaan   vanoggend laat gaan ek jou, verlos van my pyn en berou. gaan sing jou eie lied sonder my vals stem van verdriet   © Emmie Bedeker, 2026  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon