Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: VWL 50 jaar later

Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Thomas Deacon

24 July 202011 July 2020 By Versindaba

  ’n Elegiese vers met N.P. van Wyk Louw   in die baai lê die water stil en glad maar rondom oor houtbaai en kampsbaai en seepunt spuug die branders skuim wat in die wit sand stol in die baai het die wind gaan lê water blink en glad soos ’n spieël   daar stap…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Marlise Joubert

17 July 202011 July 2020 By Versindaba

    Tristesse   Jy het weggegaan, vyftig jaar gelede en bewoon ʼn herberg in die swart vallei. Buite is boom en wind en wind en waai jou woorde hier soos krummels terug.   Ek het jou nooit geken nie, nooit ontmoet, maar Tristia se kragtoer het sy weg gevind na my eenvrouwoonstel, circa 1968,…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Ronel de Goede

10 July 20206 July 2020 By Versindaba

          Kraalogies   Pa het van jongs af wedrenduiwe gehad opreg geteel nie sommerse duiwe nie   kransduiwe met rooi om die oë kon hy nie verduur nie irriterend die alewige gebrom hooo-hooo-hooo-hooo-hooo   Kraalogies was Pa se spogduif Kraalogies het hy vir my benoem   die rooibontes was graanplunderaars stoepbetjortsers…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Louis Esterhuizen

6 July 20206 July 2020 By Versindaba

  Veel liefliker is dit (In die spore van NP Van Wyk Louw se “Groot ode”)   Laat daar dan dinge wees wat die mens nie begryp nie, dinge waaraan hy hom sal wil meet,   maar geen berekening vind nie. Laat daar spieëls wees. En raaisels, laat hom verward staan   voor die wydgevlerkte…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Fanie Olivier

3 July 20204 July 2020 By Versindaba

        ná vyftig jaar   jy het weggegaan ver weg en nou bewoon jy daardie blinde ryk waarvan ons droom of waarvoor ons huiwer omdat ons daaroor min sekerheid en slegs verbeelde woorde het.   jy het weggegaan ver weg [net soos dit immers hoort] en ons verdwaas hier op ons klein…

Read More

Digterlike gesprekke met Louw – ‘n bronnelys en uitnodiging

2 July 20206 July 2020 By Versindaba

  DIGTERLIKE GESPREKKE MET LOUW – ’N BRONNELYS EN UITNODIGING Die vyftigste herdenking van NP van Wyk Louw se sterfjaar het reeds vir groot belangstelling gesorg. By Versindaba is die projekspan van NP Van Wyk Louw 50 in ons skik dat soveel digters die uitnodiging aanvaar het om met Louw en sy werk in gesprek…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daniel Hugo

2 July 202030 June 2020 By Versindaba

    dat pyn bestaan, is nodig   sorgelose liefde lei maklik tot onversorgde verse: die digter gooi woorde rond, dekadent soos ’n ryke sy geld strooi   maar sodra die liefde instort begin die digter op sy woorde let weet hy verlies is ’n belegging tel hy sy pyn sent vir sent   ©…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Danie Marais

26 June 202024 June 2020 By Versindaba

        Met vrese soos met verse   “… dat hy altyd eensaam met sy vrees om kosbare dinge tussen hulle sou wees.” Moenie bang wees vir dié eensaamheid nie, want juis dít gee spesiale waarde aan kosbare dinge.   Febe   Stellenbosch, 30 Mei 1990   Dit staan voor in die dun…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon