die vis in die hemel vir N.P. van Wyk Louw die water waak die sprong is silwer die vis verwater in die kolskyf van gegolfde horisonne die vis was nougeset die water was sekuur en die sprong self het gespring buite die meer se soom die lig raak…
Category: VWL 50 jaar later
Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020
N.P. van Wyk Louw 50. Lynthia Julius.
Namakwalanddorp: someraand Die laat-middag het Boom geword vir Anthony wat langsaan staan fluit en ʼn afvallige godsman kom verby wat in dronkenskap van God se liefde getuig en wag-hou vir sy meid wat agter die klipbank pis en die rook uit die plakkerskamp rook verby by die sjoeriesdam sing…
N.P. van Wyk Louw 50. Charl-Pierre Naudé
Die probleem met Parys “die Waarheid is ’n ént oud” (uit: “Meifees in Amsterdam”, N.P. van Wyk Louw) Daar is nie meer ’n Parys in vandag se wêreld nie. Vir Parys om te bestaan benodig jy ’n middelpunt. En dís teenstrydig met vryheid van spraak. Daar is geen Parys…
N.P. van Wyk Louw 50. Grense (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw
“Grense”, met reg as ’n sleutelgedig van die Dertigerbeweging in Afrikaans te beskou, het in 1935 in N.P. van Wyk Louw se debuutbundel, Alleenspraak, verskyn. Die opname van sy voorlesing van die gedig is een van 30 wat verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op…
N.P. van Wyk Louw 50. Johan Myburg
Narreskip Dalk omdat ek ink het en ʼn vel oop papier skryf ek op wat gebeur, hou ek as onverkose skriba boek van dié tog, van wat ek dínk gebeur aan boord van dié skuit sonder bevare matrose of kaptein. Boggel gekeer op die spul passasiers aan ’t slampamper, blog ek…
N.P. van Wyk Louw 50. Yves T’Sjoen
‘In de trein naar het diepe Kaapstad’ De maiden trip van Vlaams literair ambassadeur Karel Jonckheere in Zuid-Afrika “Toen de ambtenaar Jonckheere op 31 maart 1948 vanuit Antwerpen naar het zuiden trok, met het schip de Mar del Plata van de Compagnie Maritime Belge eerst naar Kongo en later naar Zuid-Afrika, stond de…
N.P. van Wyk Louw 50. Luuk Gruwez
Kleiner wonen Na lectuur van het gedicht “Karoo-dorp: Someraand” van N.P. van Wyk Louw Kruip nooit je huis uit om de wereld te zien. Doe je het toch, besnuffel hem eerst schichtig als een hond. Vind je hem aardig, verlies dan toch de hemel hoog daarboven niet uit het oog: hoe die…
N.P. van Wyk Louw 50. Die wind in die baai (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)
“Die wind in die baai het gaan lê” is een van talle gedigte uit N.P. van Wyk Louw se laaste digbundel, Tristia (1962), wat in ’n mens se kop bly maal nadat jy dit die eerste keer gelees of voorgedra gehoor het. ’n Opname van Louw wat self die gedig lees, het saam…