Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: VWL 50 jaar later

Fyn net van ’n durende versgesprek. NP van Wyk Louw 50 jaar later 2020

N.P. van Wyk Louw 50. Tony & Gisela Ullyatt (Vertaling in Engels)

25 June 202029 June 2020 By Versindaba

      TRANSLATIONS OF FOUR POEMS BY N.P. VAN WYK LOUW   With what, love   With what, love, shall I compare you?   Not with any flowers, the rose, the freesia that stand still and alone during the night.   I know only, as I awake in the morning, scent outside my window:…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Daar is geen woord (Voorlesing deur N.P. van Wyk Louw)

19 June 202015 June 2020 By Versindaba

  “Daar is geen woord” is in 1935 gepubliseer in Alleenspraak, die digdebuut van N.P. van Wyk Louw. Die opname van sy voorlesing daarvan is een van 30 wat verskyn op ’n laserskyf getiteld N.P. van Wyk Louw – gedigte. Geen inligting word op die CD-omslag of die CD verskaf aangaande ’n samesteller of uitgewer…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Breyten Breytenbach

18 June 202019 June 2020 By Versindaba

      Woordvlam (vir al die ingehoktes)   hierdie sonnet wil ’n flenters net span om die vermoede te vang dat Nicolaas Petrus Louw wat na die dood se stilteryk uit moes wyk onderlangs sy genoegdoening sal grom as hy moet weet hy is nog steeds die danksyse gom al lyk dit nie so…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Jerzy Koch (Vertaling in Pools)

17 June 202015 June 2020 By Versindaba

    Vroegherfs   Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blom word vrug,   tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Jan Swanepoel

16 June 202015 June 2020 By Versindaba

      nuusberigte 2020 – the centre cannot hold – wb yeats   dit laat my ademloos. in staat van inperking neem ek gebeure met ‘n koel oog waar. met eentonige reëlmaat kom beelde my voor oë: soveel sterftes, soveel besmet. (onvermeld bly diegene wat langsamer van honger en van eensaamheid sal sterf.)  …

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Louis Esterhuizen

12 June 20204 June 2020 By Versindaba

        Twee herbesoeke, ʼn ander eeu   Germanicus   Generaal, o generaal –   nou’s nié die tyd vir hinkepink nie, nie die plek om jou ore met praatjies te stut daar tussen die tente waar konkoksiestories in die potte prut nie.   Nou is sterftyd. O deurlugtige, die vaandels en trompetgeskal…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Antjie Krog

11 June 20204 June 2020 By Versindaba

      ONTMOETING TUSSEN LADY ANNE BARNARD AND SAMUEL JOHNSON   “om te roei sonder hawe.”  notas van Lady Anne Barnard vanuit Kaap Goeie Hoop   om die Swart Dik tuisgebroude Kragsop van Sparta te ontkom moes ek dikwels aansit by die tafels van mans deur vrouens vir mans om uitgestal te word   aangebied…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Joan Hambidge

5 June 202021 September 2020 By Versindaba

      Ignatia bid om orde   Dat pyn bestaan is onnodig, Heer vir wát moet lewe ’n pynboom word met bitter vrugte van verdriet en afleer in mý reaksie vol wrewel en ongeduld?   Vergeef my Heer: klontjies pyn maak die lewe tans ondraaglik: soveel maal gebid om klaarheid in ’n soeke na…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon