Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Nini Bennett. Die natuursimboliek in Valsrivier en Donkerberg van Dominique Botha

20 July 202221 July 2022 By Versindaba

Dominique Botha    Valsrivier van Dominique Botha het in 2013 verskyn, ’n biografiese Bildungsroman wat bekroon is met die Eugène Maraisprys vir eerste of vroeë werk, die Jan Rabie-Rapportprys vir vernuwende fiksie, asook die UJ-prys vir debuutwerk. Die roman is aanvanklik in Engels geskryf en False River is eweneens telkemale bekroon. In 2021 verskyn Donkerberg…

Read More

Joan Hambidge. Natuurverse

15 July 202216 July 2022 By Versindaba

   I   Afrikaanse natuurpoësie,’n bloemlesing deur P.J. Nienaber en F.V. Lategan verskyn in 1968. Vandag etlike dekades later is die Afrikaanse digkuns ekologies bewus en verskeie digters skryf oor die natuur en hoe die aarde onder enorme druk verkeer. Nienaber en Lategan se bloemlesing is ‘n belangrike vertrekpunt. Hierna verskyn daar etlike ander tekste…

Read More

Nini Bennett. Poësie en kontemporêre musiek: Van Koos du Plessis tot Danie du Toit

14 June 202224 October 2022 By Versindaba

    Baie digters is moedeloos wanneer hulle hul tantième-state ontvang – en dan is daar die blitsverkopers van poësie soos die hoofsanger, Danie du Toit van die alternatiewe rock-groep, Spoegwolf wat onlangs sy derde digbundel bekendgestel het. Dit lyk of Du Toit elke jaar ’n bundel selfpubliseer: Warmer voor die tuimeldroër (2020); Sterreval (2021)…

Read More

Nini Bennett se digtersontwikkelingsprogram

10 June 202224 October 2022 By Versindaba

    Alhoewel die skryf van poësie deels ’n outodidaktiese aktiwiteit is, is dit moontlik om bestaande talent te slyp en te ontgin. Nini Bennett se digtersontwikkelingsprogram het ten doel om ’n aspirant- sowel as ’n gevestigde digter te begelei deur die evaluering en kritiese terugvoer op die digter se werk. Hierdie terugvoer sal fokus…

Read More

Nini Bennett. Bioluminessensie en poësie

30 May 20223 June 2022 By Versindaba

    “The sea was luminous in specks and in the wake of the vessel, of a uniform slightly milky colour. When the water was put into a bottle, it gave out sparks…” Só begin Charles Darwin sy dagboekinskrywing van 6 Januarie 1832. Hy was aan boord van die HMS Beagle, ook bekend as die…

Read More

Hans Pienaar. Klipgooi as tydverdryf: wiskunde en die poësie 

24 May 202225 May 2022 By Versindaba

  Die heelal is ‘n oordadige plek. Onlangs, met die ontplooiing van die Webb-Ruimte Teleskoop is dit weereens beklemtoon hoe ontsaglik baie sterre en sterrestelsels daar is. En het kernfisici begin om van vooraf te worstel met die moontlikheid dat hul hiperkomplekse Standaard-model van subatomiese partikels op wankelbene staan, nadat die jongste berekening van die…

Read More

Nini Bennett. T T Cloete en die poëtika van biomimese

19 May 202221 May 2022 By Versindaba

    “En dan het daar ’n derde ding by my opgedaag: Ons, die mens, het niks uitgevind nie, ons ontdek alleen wat van vóór die Oerknal af bestaan. Ons BMW of selfoon is geheel en al gemaak van alles wat reeds bestaan van lank voor die mens daar was. Alles is gemaak millennias voor…

Read More

Mellet Moll. Babel 4.0: Kunsmatige intelligensie en Vertaalstudies

16 May 202217 May 2022 By Versindaba

      “The limits of my language mean the limits of my world.” – Ludwig Wittgenstein “La lingua dell’Europa è la traduzione/ The language of Europe is translation/ Die Sprache Europas ist die Übersetzung.” – Umberto Eco   Ek het die onlangse polemiek oor vertaalkunde op Versindaba uiters stimulerend gevind. Dit was vir my…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon