Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XIII

18 November 2022 By Versindaba

  Freud en Nicolas Roeg   I Die 1980 film van Nicolas Roeg heet Bad Timing. Art Garfunkel vertolk die rol van ene Alex Linden, psigoanalis en dosent in Wene. Hierdie rolprent ondersoek die impak van obsessie. Theresa Russell is Milena, sy minnares. Die film werk met terugflitse en ons beleef die verhouding op verskillende…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XII

14 November 2022 By Versindaba

  I Nou onlangs verskyn ‘n Jungiaanse studie oor die werk van Sheila Cussons: In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter by Hemel & See Uitgewers. Die skrywer kyk na die lewe en lewer kommentaar op die komplekse psige van die digter en kunstenaar. Jung se argetipes, die animus/anima, skadu, individuasie en véral…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XI

6 November 2022 By Versindaba

  I Alice Miller is gebore as Alicija Englard in Pole 1923. Sy is oorlede in 2010. Switserse psigoanalis en uiters krities op die werk van sowel van Freud as Jung vestig sy haar in die veld van kindersielkunde.   Haar werk het ‘n enorme invloed op hierdie skrywer se digterskap gehad.   Hierdie gedig…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? X

31 October 20222 November 2022 By Versindaba

  I Die verhouding tussen Freud en Jung het in 1913 tot ‘n einde gekom. Zvi Lothane verwerp die idee dat die breuk te make had met die vriendskap tussen Jung en Sabina Spielrein en wys op ander verskille tussen die twee psigoanaliste. Jung het argetipes en die kollektiewe onbewuste poneer en Freud se sieninge…

Read More

Hendrik J Botha. Kobus Lombard word 70

28 October 202231 October 2022 By Versindaba

      Kobus Lombard    – 28 Oktober 1952   In hierdie mooiste mooiste maand met die hele land in rep en roer oor die sewentigste verjaarsdag van een van die grootste kontemporêre digters in Afrikaans, het my groot vriend en bose bondgenoot, Kobus Lombard van Namibië, ook stil-stil sewentig geword; sonder fanfare of opspraak,…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? IX

26 October 202231 October 2022 By Versindaba

  I Janet Malcolm en Freud. Hierdie uitsonderlike joernalis het geweldig belangrike werk gelewer binne die psigoanalise. The Freud Archives en The Silent Woman is twee belangrike handleidings binne hierdie gesprek. Janet Malcolm is in Praag gebore as Jana Klara Wienerová en is in 2021 oorlede. In 1981 verskyn die baanbrekende werk: Psychoanalysis: The Impossible…

Read More

Nini Bennett. ABBA se swanesang en Marilyn French

21 October 202224 October 2022 By Versindaba

    Stockholm. Die geboortestad van digters soos Tomas Tranströmer. Sy poësie is dié van kontras en dualisme: ’n dubbellandskap van donker en lig, binne en buite, wakkerwees en droom, mens en masjien en van stilte en ontwrigting. Tranströmer kyk met ’n mistieke presisie na die landskap om hom en as sy verse foto’s was,…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? VIII

21 October 202224 October 2022 By Versindaba

  I Camille Paglia en Harold Bloom. Bloom die mentor en Paglia die aweregse, dwarse, provokatiewe student en die skrywer van Sexual Personae: Art and Decadence From Nefertiti to Emily Dickinson, ‘n boek waaroor daar beslis nie eensgesindheid bestaan nie. En die gesogte Yale University Press het dit gepubliseer, ‘n studie met verwysings na Freud,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon