I Die Britse psigoanalis en teoretikus Jacqueline Rose het studeer aan Oxford, die Sorbonne en ook aan die Universiteit van Londen. Tans is sy verbonde aan die Birkbeck Instituut (Geesteswetenskappe). Haar analise van Marilyn Monroe is ‘n kragtoer. Die slim blondine wat moes dóm speel teen haar sin. Almal kon sien Tony Curtis en…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Joan Hambidge. Hoe lees ons? VI
I Shoshana Felman het Frans doseer aan Yale vanaf 1970 – 2004. Tans gee sy Frans en Vergelykende Letterkunde aan Emory Universiteit. Behalwe vir haar werk in psigoanalise, het sy studies oor die Holocaust en trauma geskryf. Die titel van Felman se studie What Does a Woman Want? Reading and Sexual Difference (1993) verwys…
Hans Pienaar. Foto, gedig, fotogedig
Foto, gedig, fotogedig In Parys in die negentiende eeu was die Boulevard de Temple so berug vir sy sakkerollers dat dit tot die Boulevard de Crime herdoop is. Dit was een van die stad se besigste en kleurvolste strate, en het duisende toeriste getrek. Een van die heel eerste foto’s, deur die mede-uitvinder…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? V
“The interpretation of dreams is the royal road to a knowledge of the unconscious activities of the mind.” “Do you suppose that some day a marble tablet will be placed on the house, inscribed with these words: ‘In this house on 24 July 1895, the secret of dreams was revealed to Dr. Sigm. Freud’?…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? IV
I Die Dora-gevallestudie. Opgeneem in Volume 8 van die Freud Pelican-reeks. Die teks wat ‘n bepalende invloed gehad het op D.M. Thomas se briljante roman The White Hotel. In 1981 het hierdie leser die Dora-teks begin bestudeer en in 1993 ‘n kursus aangebied oor die komplekse geval van histerie. Dora, oftewel Ida…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? III
Join the thumb and middle finger: Dora and Schreber form a circle. That’s where we have to try to think in spite of all … 1. Philippe Sollers I In 1977 verskyn “Freud’s Hand”, daardie uitmuntende artikel van Philippe Sollers opgeneem in Yale French Studies. Dit is vertaal deur Barbara Johnson oor wie…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? II
I Die sogenaamde “intensie” van ‘n teks is deur die Strukturalisme en al sy avatare as ‘n vergryp van die leser afgemaak. New Critics fokus op die sogenaamde “well wrought urn” soos Cleanth Brooks dit tipeer het in 1947. Wimsatt & Beardsley se beroemde “Intentional fallacy” (1947) is oorbekend met die uitspraak dat die beoordeling…
Nini Bennett. Natuurpoësie: van boom tot bioom
Ons is almal bekend met die sogenaamde tree huggers – daardie omgewingsaktiviste wat hulle beywer dat woude of plantasies nie afgekap word nie. Die mees omstrede aktivis in dié verband is seker Julia Butterfly Hill wat tussen 1997 en 1999 vir 738 dae in ‘n 55 meter hoë Kaliforniese rooihout gesit het….
