Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Carina van der Walt. Elegie vir Mandela

6 December 201310 February 2020 By Versindaba

  5 Desember 2013 Nou is ons ikoonloos. Die wêreld het sy grootste man aan die begin van die een-en-twintigste eeu verloor: NELSON ROLIHLAHLA MANDELA   Hoe is dit moontlik dat ek na die nuus om tien gisteraand verdwaas deur die huis dwaal? Waarom die hartseer soos groot, heel eiers in my keel? Was die…

Read More

Louis Jansen van Vuuren. November

29 November 201310 February 2020 By Versindaba

  Dis ’n skok vir enige sisteem om uit die woestyn se hitte in die sneeu te beland – om soos blits gekookte aspersies in yswater gedompel te word omdat dit stellig die verleidelike vars kleur bewaar. Dit werk nie vir my Dubai-tan nie. Ek sluk eerder gedwee my Echinaforce-doepa teen dreigende griep en verkoue….

Read More

Karen Kuhn. Binne Afwesigheid

18 November 201310 February 2020 By Versindaba

Op 26 Januarie besoek ek en my pa die dorpie Oświęcim (Auschwitz) in die suide van Pole, waar ons na Auschwitz I en Auschwitz-Birkenau konsentrasiekampe toe gaan. Presies ’n dag voor die kampe op 27 Januarie 1945, 68 jaar later bevry is.   Ongeveer 1.1 miljoen mense het in hierdie twee kampe gesterf, hetsy in…

Read More

Marlies Taljard: Crous se katedraalgedigte en die semiotiese chora

11 November 201313 November 2013 By Marlies Taljard

Marius Crous se bundel Vol draadwerk is vir akademiese lesers veral interessant vanweë die talle verwysings na die werk van bekende akademici. Hierdeur word onder andere gesuggereer dat dié verwysings op ‘n onderliggende akademiese raamwerk gebaseer is – ‘n praktyk wat tiperend is vir akademiese tekste. Deur sy bundelmotto te neem uit die werk van…

Read More

Leon Retief. Gedugte geoloë en gedigte Geologie

11 November 201310 February 2020 By Versindaba

  Op die kruin van die Sunwapta-pas in die Rockies:  my vrou Lesli kyk terug na die pad wat ons so pas gery het.   Gedugte geoloë en gedigte Geologie    We find no vestige of a beginning – no prospect of an end. James Hutton (1726-1997)   The Geology of Norway   I have…

Read More

Leon Retief. Die Griffin toekennings vir poësie

7 November 201310 February 2020 By Versindaba

 Die Griffin poësieprys is na die beste van my wete een van die grootste ter wêreld wat net vir die digkuns bestem is. Hierdie prys is in 2000 in die lewe geroep deur die Kanadese sakeman Scott Griffin en word jaarliks toegeken aan een Kanadese digter en een digter van enige land ter wêreld (Kanada…

Read More

Leon Retief. Die prins van Venosa

31 October 201310 February 2020 By Versindaba

 DIE PRINS VAN VENOSA Carlo Gesualdo ( 1566-1613) word vandag saam met Claudio Monteverdi beskou as een van die toonaangewende en innoverende komponiste van die laat Renaissance. Toe ek toentertyd die eerste keer na sy Miserere geluister het was die musiek vir my so treffend dat ek mettertyd ook sy ander werke begin verken het…

Read More

Hilda Smits. Oor dooie eekhorings & ertjies

30 October 20137 February 2020 By Versindaba

New York op ‘n herfs besoek   Dit raak kouer in Nashville. Aan die een kant voel ek soos Robert Frost met sy frosty van wat sê, “You can’t get too much winter in the winter” & aan die ander kant ‘n bietjie soos Tom Waits, “I’m the last leaf on the tree. The autumn…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon