Danie Marais. Hoe ’n gewone man is hy? Dis ’n moeilike vraag om te beantwoord. Hy is in elk geval ongewoon genoeg om onwetend as inspirasie te kon dien vir ’n splinternuwe Nederlandse digbundel. Marais is die hoofkarakter in Blauwe hemel van Kreek Daey Ouwens. Blauwe hemel (Wereldbibliotheek) is op 30 Januarie tydens Gedichtendag…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Leon Retief. Claudio Abbado
Claudio Abbado (1933-2014) Abbado was sonder twyfel een van die grootste dirigente van die laaste ongeveer veertig jaar. Hy was tuis in sowel die simfoniese repertorium as in opera, wat hierdie kunsvorm betref is hy vir my op dieselfde stratosferiese vlak as Tullio Serafin. Oh you men who think or say that I am malevolent,…
Solet Scheeres. Oor tieners, gedigte en taalonderrig
Gedig: Fanie Viljoen. Beeld: Nicolene Louw My dogter en ek lê op die bed en ek lees vir haar gedigte. Ek lees Afrikaanse gedigte uit die mooi bundel: “Toulopers” “Dis nogal sad, tipies tiener,” sê my kind. Ons lees Emily Dickinson. Deesdae kan jy haar bundels gratis aflaai. Series One: VI. If I can…
Leon Retief. Winter in Saskatchewan
Hold my coffee and watch this… Kanadese is verslaaf aan koffie. Tim Horton’s is ʼn Kanadese ketting “restaurant” (let asseblief tog op die aanhalingstekens) beroemd vir sy koffie, met meer as 3 000 takke. Wanneer mens hier praat van “a Tim Horton’s” is dit sinoniem met koffie. Elke oggend wanneer ek by die werk…
Breyten Breytenbach. Klein Reis (ex Africa, ex nihil…)
Klein Reis (ex Africa, ex nihil…) Over the island A wind of voices Vibrant with the deep Song of human dignity Murmurs messages Of peace and responsibility And that movement becomes a space For freedom to: Imagine Africa Dis die…
Jaco Barnard-Naudé. Anne Sexton: ‘n analise
45 Mercy Street In my dream, drilling into the marrow of my entire bone, my real dream, I’m walking up and down Beacon Hill searching for a street sign – namely MERCY STREET. Not there. I try the Back Bay. Not there. Not there. And yet I know the number. 45 Mercy Street. I know…
Hilda Smits. Oor Tarkovsky, Tyd, Spieëls en Polaroid Foto’s
Tarkovsky op die filmstel van The Sacrifice, 1986. “…a stone is a kind of diary of the weather, a meteorological concentrate as it were. A stone is nothing but weather excluded from atmospheric space and put away in functional space. Meteorology is more basic than mineralogy: it encompasses it, washes over it, it ages and…
Joan Hambidge. Viëtnam – ‘n digterlike reisverslag
Viëtnam – ‘n digterlike reisverslag Joan Hambidge Poets travel the dark roads. – Ruth Padel I My reis na hierdie landstreek begin toe ek per ongeluk wyn mors op my paspoort: ‘n teken van geluk! Ek reis besigheidsklas gewoon omdat dit geriefliker is en ‘n mens nie vir dae daarna nog sukkel…
