1945 Europa lê in puin: ‘n swart koerantberig, staccato, stomp; ‘n oggendteegerug. Europa is ‘n krater in die firmament, niks meer. Maar deur die blokkiesraaisel van verstarde staal tuimel die reëngrou duiwe heen en weer, hunkerend na broeityd, neste op die plein en paring bo die swart verminkte katedraal. ‘n Aartsengel lê in die reën…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Bam Ki Boen. Die herfspampoen
Foto: Helize van Vuuren Vandag is dit die verjaarsdag van een van ons mees gewaardeerde digters. Ter viering van dié besonderse geleentheid het hy onderstaande skryfsel vir plasing gestuur. En vir die duur van vandag pas die naam “Bam Ki Boen” hom soos ‘n handskoen. (Sy woordspel.) Daarom – Boen apetite, Meester Boen! * Die…
Breyten Breytenbach. Kleinreis: Waarheen vlug die voëls in die somer?
Kleinreis: Waarheen vlug die voëls in die somer? (vir die jong heiligdansers, en vir Andries Bezuidenhout) ‘n Gedeelte van Toskane wat minder bekend is as die poskaart-skouspelagtige landskappe in die omgewings van Pienza, Siena, Grosetto en dies meer, is die Casentino. (‘n Teorie vir die oorsprong van die streeknaam ‘Toskane’ is dat hierdie ryk…
Marlies Taljard. Katedrale – Debussy & Messiaen
La cathédrale engloutie (die gesonke katedraal) (1910) is ʼn prelude vir solo-klavier deur die Franse impressionistiese komponis Claude Debussy. Hierdie sensitiewe stuk skryf die komponis na aanleiding van die legende oor die versonke stad Ys, wat ek in my vorige blog bespreek het. In sy gedig Gesonke Katedraal, die openingsgedig van die bundel Vol Draadwerk,…
Marlies Taljard. Die mitiese stad Kêr-Ys
In Marius Crous se bundel Vol Draadwerk (2012) kom daar ʼn groot aantal gedigte voor wat gebaseer is op mites en legendes – ek het onlangs ʼn blog geskryf oor die gedig Avalon wat, net soos die eerste drie gedigte in die bundel, sy stof put uit die mite van ʼn verlore stad. Hierdie verhaaltipe…
Alwyn Roux. Voor verkoren oren: klank as kriterium vir vergelyking
In my vorige bloginskrywing, Lambie, Steyn of Catrakilis: vergelyking in die literatuurwetenskap het ek gewys op enkele fasette van vergelyking in die literatuurwetenskap. Sarie Berkhout het kritiek gelewer op die idee dat sekere ‘kategorieë’ bepaal moet word voordat dinge tot ’n vergelyk gebring kan word. Die vergelyking van dinge wat vooraf deur sekere kategorieë bepaal…
Jaco Barnard-Naudé. Ariel word vyftig
Ariel Stasis in darkness. Then the substanceless blue Pour of tor and distances. God’s lioness, How one we grow, Pivot of heels and knees! – The furrow Splits and passes, sister to The brown arc Of the neck I cannot catch, Nigger-eye Berries cast dark Hooks – Black sweet…
Louis Jansen van Vuuren. Weke van water en die recumbentibus oomblik
Weke van water en die recumbentibus oomblik Dit het ophou reën. Daar was bitter min son die laaste paar weke en ek het dit oorweeg om ‘n vlot te bou, sommer met afval kwaste en stomp-getekende potloodstele – herdenkende aan die ark van ouds. Die eindbestemming : berg Ararat. Droë grond. (Gelukkig het my honde webvoete…
