Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Carina van der Walt. Een fees, drie digters (deel 1: Antjie Krog)

4 July 201310 February 2020 By Versindaba

Dis nou drie weke gelede dat dit die Afrikaanse fees in Den Haag was. Drie digters is uitgenooi om hier te kom optree: Antjie Krog, Ronelda Kamfer en Gert Vlok Nel. Al drie hierdie digters roep by my paradokse op. Ek probeer om deur die oë van die Nederlandse én die Suid-Afrikaanse feesgangers na hulle…

Read More

Leon Retief. A thief of impeccable taste

1 July 201310 February 2020 By Versindaba

    Glen Sorestad A THIEF OF IMPECCABLE TASTE Un ladrón de impeccable buen gusto   Glen Sorestad is ʼn prêriedigter van Saskatoon wie se verse ek al voorheen geplaas het. Sy jongste twee publikasies is ʼn sakboekie Along Okema Road en dan bogenoemde bundel wat verlede jaar op die rakke verskyn het met die…

Read More

Leon Retief. vir Gerhard Bothma

19 June 201310 February 2020 By Versindaba

Gerhard, ek wil darem vir oulaas net respondeer al is dit nou maar met ‘n spotprent wat ek as inskrywing moet plaas omdat die antwoord-boksie nie grafika kan plaas nie. Groete, Leon.

Read More

Carina van der Walt. Om ‘n vlag te plant

18 June 201310 February 2020 By Versindaba

  Wat sê die ruimtevaarder wanneer hy ’n vlag op die maan plant? Wat sê die klimmer wanneer hy ’n vlag op die bergtop plant? Wat sê die bouer wanneer hy ’n vlag op ’n gebou plant? Vlae is simbole. Al hierdie handelinge is simboliese gedrag wat vra vir interpretasie of betekenisgewing. Mens dink egter…

Read More

Annemarié van Niekerk. Die lot van die skrywer: Van korrigeerkunsies tot sirkuskunsies. En Maria van Daalen.

3 June 201310 February 2020 By admin

Daar is waarskynlik sommige van julle wat nog daardie tyd onthou toe jy die wit bladsy in die tikmasjien moes inrol, versigtig sodat die roller sy vatplek op presies daardie oomblik kry wanneer die vel papier lynreg lê, toe jy die regte beginposisie (genoeg maar nie te veel wit bo-aan die bladsy) met die hand…

Read More

Karen Kuhn. Die Poolse Sappho

30 May 201310 February 2020 By Versindaba

Maria Pawlikowska-Jasnorzewska staan bekend as die ‘Poolse Sappho’ en ‘koningin van liriese poësie’. Sy was by uitstek een van Pole se mees talentvolle digters tydens die periode tussen die Eerste en Tweede Wêreldoorlog. ’n Tydperk wat vernaam is vir herlewing in die kunste. Die kort, sensuele, epigrammatiese styl van haar verse lê veral klem op…

Read More

Heilna du Plooy. Die mens leef nooit alleen nie

14 May 20137 November 2014 By admin

Die ander een is ek – T.T. Cloete   Een van die maniere waarop ‘n leser toegang tot ‘n teks kry, is deur die soort teks te herken. Die leser weet dan hoe om die teks te benader en ook, in meerdere of mindere mate, wat om te verwag van die teks. Dit is immers…

Read More

Annemarié van Niekerk. Zo is het genoeg. Wisława Szymborska

16 April 201310 February 2020 By admin

  Die twintigste eeu was Pole nie goedgesind nie. Die land was die toneel van drie oorloë, nazi-terreur, die holocaust, en die stalinistiese diktatuur. Tog beleef die Poolse digkuns ‘n bloeitydperk in hierdie eeu en ontvang twee Poolse digters die Nobelprys vir literatuur: Czesław Miłosz (1911-2004) in 1980, en in 1996 die grande dame van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon