Laaste Dit is nog die laaste ding wat ek kan doen: om my hande om my pa se nek te slaan Erato se laaste woorde: moenie my los nie, Pa ek raak los ek verdwyn die duisternis daal oor my oë ek gly af af tot in die Dood hou…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Marlies Taljard: Die skryfproses: “skryfode” van Antjie Krog
Skryf oor die skryfproses is in die huidige postmoderne tydsgewrig algemeen onder skrywers. Tog bly dit steeds fassinerend hoe skrywers hierdie proses beleef en watter metafore hulle aanwend om oor skryf te skryf. In die volgende paar blogs wil ek Antjie Krog se gedig skryfode (Krog, 2000:66) onder die vergrootglas plaas – ‘n gedig waarin…
Egonne Roth. Die Dooie See
And the sea, this sea, smaller than its myth, smaller than your hands, is a crystalline isthmus. Its beginning is like its end[i]. Psoriasis: Voorskrif van die doktor: Tien dae by die Dooie See Ons vertrek na werk en arriveer in Ein Bokek in die donker. Ons eet op ons eie stoepie en verlustig…
Karen Kuhn. Kaváfis – In Vreemde Tale.
Die Griekse digter C.P. Cavafy (Konstantínos Pétrou Kaváfis) is op 29 April 1863 in Alexandrië, Egipte gebore. Hy het 154 gedigte gepubliseer en nog heelwat verse onvoltooid gelaat. Na sy pa se dood het die jong Kaváfis saam met sy ma en broers van 1872 – 1877 in Londen en Liverpool gewoon. Buiten vir ’n kort…
Annemarié van Niekerk. 21 Maart: Elly en Ingrid, Bergen en Sharpeville
Met Frank Zappa (1970). Foto: Privéarchief Elly de Waard Ons onthou vandag Sharpeville, een van die donkerste dae in die Suid-Afrikaanse verhaal. Maak nie saak hoe ver ek weg is uit Suid-Afrika nie, hoe ek my versink in die skoonheid van Europese kuns of natuur nie, die eggo van Afrika volg my oral, en dikwels…
“Ruik die verderf in die kieliebakke”: Breyten Breytenbach se blik op die lyk
“Ruik die verderf in die kieliebakke”: Breyten Breytenbach se blik op die lyk[1] M. Crous Nelson Mandela Metropolitan University PORT ELIZABETH E-pos: Marius.Crous@nmmu.ac.za Abstract “Smell the rot in the armpits”: Breyten Breytenbach’s perspectives on the corpse The purpose of this article is to analyse Breyten Breytenbach’s so-called corpse poem, “bekommernis”, taken from his debut album…
Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog
Die skryf vind plaas in selfgeveg: versoeningstrategieë in Kleur kom nooit alleen nie deur Antjie Krog Marlies Taljard Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: Marlies.Taljard@nwu.ac.za Abstract Writing takes place in wrestling the self down: strategies of reconciliation in Kleur kom nooit alleen nie (Colour never comes on its own) by Antjie Krog One of…
Spieëlbeelde in die werk van Ingrid Jonker en Sylvia Plath
Spieëlbeelde in die werk van Ingrid Jonker en Sylvia Plath I. Gertenbach Departement Afrikaans Universiteit van Kaapstad KAAPSTAD E-pos: ib_subed@yahoo.co.uk Abstract Mirror images in the work of Ingrid Jonker and Sylvia Plath Writing poetry has an element of healing in it, but how does it work? Plath and Jonker continually wrote about mirror images, eyes…
