Woorde wat teken en be-teken – ikonisiteit in die poësie Heilna du Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Words as signs and signatures – iconicity in poetic texts In this article aspects of iconicity in language and in poetic texts are discussed. The recent renewed interest in the anti-arbitrary debate is…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
HJG du Plooy. Op loop met ’n lyn: T.T. Cloete se “toepassings van dante”.
Op loop met ’n lyn: T.T. Cloete se “toepassings van dante” ikonies en intertekstueel gelees H.J.G. du Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Taking a line for a walk: an iconic and intertextual reading of T.T. Cloete’s “toepassings van dante” (“applications of dante”) The cycle of poems in T.T. Cloete’s “toepassings…
Leon Retief. True confessions
Papaver somniferum TRUE CONFESSIONS “…a storehouse of wild dreams for poems.” Opium is een van die oudste medikamente wat aan die mensdom bekend is. Soos almal waarskynlik weet word dit verkry uit die sap van Papaver somniferum. Hierdie sap bevat ongeveer 12% morfien asook ʼn hoeveelheid kodeïen wat in die liggaam gemetaboliseer word…
Annemarié van Niekerk: Judith Herzberg
Vir poësie om ’n houvas te kry op die breë publiek, moet dit sigbaar wees, energie uitstraal, deelneem aan die lewe. As mens nie gereeld ’n mooi gedig teëkom nie, kan jy ook nie daardeur bekoor word nie, kan jy geen smaak daarvoor ontwikkel nie. So bly dit ʼn ontoeganklike paradys waarvan net ingewydes die…
Marcelle Olivier. Gedagtes uit KleinBrittanje: Dit wat ook gemis word
Sonsondergangreën by Wonderwerkgrot, 7 Februarie 2013, Noordkaap. ©m.o. Heil Die Leser! Waarskuwing! Hiermee volg ‘n oorgeromantiseerde stuk nonsens en ‘n handvol eie verse. Lees op eie risiko. at the museum of natural history winter, oxford at the museum of natural history i might use my winters well, i might have my…
Adéle Nel. Die digter in transito: reisverse en liminaliteit in Lykdigte en Ruggespraak van Joan Hambidge
Die digter in transito: reisverse en liminaliteit in Lykdigte en Ruggespraak van Joan Hambidge dit was my bestemming en hierin lê die reis van my begeerte Pablo Neruda Adéle Nel Skool vir Tale Vaaldriehoekkampus Noordwes-Universiteit VANDERBIJLPARK E-pos: Adele.Nel@nwu.ac.za Abstract The poet in transit: travel poetry and liminality in Joan Hambidge’s Lykdigte and Ruggespraak In…
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005
Ruimte as tema en metafoor in die poësie van enkele vroulike Afrikaanse digters: 1994-2005 A.M. de Beer & H.J.G. de Plooy Skool vir Tale Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit E-pos: Etta.deBeer@nwu.ac.za Heilna.duPlooy@nwu.ac.za Abstract Space as theme and metaphor in the poetry of selected female poets in Afrikaans: 1994-2005 This article illustrates that the representation of physical and…
Annemarie van Niekerk. Dichter des Vaderlands
Anne Vegter/ Foto Roger Cremers As mens jou land verlaat vir ’n ander een, soos wat ek byna ʼn dekade gelede gedoen het, en jy moet jou eie bed onder ’n vreemde vlag of boom of embleem of lied opmaak, voel jy maar bedremmeld. Met nie een van die nasionale tekens van identiteit kan…
