Ons beleef tans weer ‘n reeks gewelddadige stakings met gepaardgaande lewensverlies, verlies aan sekuriteit en infrastruktuur. ‘n Mens wonder dikwels wat gaan word? Hoe gebeur so-iets? Wat is die dieperliggende gevolge van sulke aksies? Antjie Krog se gedig “maak sop” uit die bundel Kleur kom nooit alleen nie suggereer iéts van die impak van geweld…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Breyten Breytenbach. Brief aan ‘n figuur in Manet se Olympia
Brief aan ‘n figuur in Manet se Olympia Parys, 20 September 1984 Liewe Ka-Ma, Jy ken my nie – en dis beter so. Ek skryf vir jou namens Ka’afir. Ek leen my pen aan ander uit om die polsslag van hulle harte aan te teken op ‘n soortgelyke manier as wat…
Karen Kuhn. Chopin – Digter van die klavier
“It was an unforgettable picture to see Chopin sitting at the piano like a clairvoyant, lost in his dreams; to see how his vision communicated itself through his playing, and how, at the end of each piece, he had the sad habit of running one finger over the length of the plaintive keyboard, as though…
Nawoord: Michel Houellebecq se gedigte in Afrikaans
Om in waarheid te bly La poésie est le moyen le plus naturel de traduire l’intuition pure d’un instant. Il y a vraiment un noyau d’intuition pure, qui peut être directement traduit en images, ou en mots. Tant qu’on demeure dans la poésie, on demeure également dans la vérité 1. Wat my…
Bibliografie van Afrikaanse digbundels wat sedert 1882 verskyn het
VOLLEDIGE BIBLIOGRAFIE VAN AFRIKAANSE DIGBUNDELS WAT SEDERT 1882 VERSKYN HET NOTAS: Met dank aan NALN wat behulpsaam was met die saamstel van hierdie omvattende bibliografie. Let wel: Waar inskrywings herhaal word, dui dit op ‘n tweede oplaag van die betrokke titel. Hierdie bibliografie is na die beste van ons wete volledig tot en met…
Louis Jansen van Vuuren. Uit die bloutes
Dis herfs hier aan die Franse kant. Grys kraanvoëls het reeds ‘n ruk gelede skadu’s oor die plataanboom toppe getrek. Amber strepe wat suidwaarts mik. Ek kyk op na die voëls se raserige skemer vlug en iets draai in my binneste. ‘n Draaiorrel -emosie. Blouerigheid wat oor my poeier – ‘n soort herfs-melankolie. Joan…
Daniel Hugo. Vertaling en die Afrikaanse Digkuns
Voël, Perd en Bul: Vertaling en die Afrikaanse Digkuns (Praatjie gelewer by SATI / SAVI se driejaarlikse prysfunksie vir vertalers en woordeboekmakers op 29 September 2012 by die Universiteit van Johannesburg) Vooraf Voordat ek by die eintlike onderwerp van my praatjie kom, eers ‘n kort woordjie vooraf. Die graad van kulturele sofistikasie wat ‘n taal…
André Pretorius. Camões se Os Lusíadas
Dit is ‘n Kaapse storie, maar hy ontspring ver van die Kaap. In die hertogstadjie Mantova in die Po-vallei in Italië word ‘n prehistoriese veldslag steeds geveg: Federico II Gonzaga, hertog van Mantova, het die skilder Giulio Romano aangestel om sy plesierpaleis, die Palazzo Te, te versier. In die beroemdste vertrek, die Sala dei Giganti…
