‘n Pleidooi vir die kuns op Oerol (12-06-10) Aflewering 2 Oerol is ‘n Nederlandse ekwivalent van kunstefeeste soos die KKNK en Aardklop in Suid-Afrika. Dit vind elke somer gedurende Junie plaas. Tien dae lank trek die teaterwêreld na Terschelling. Dit is een van die Wadden-eilanden. Die uitsonderlike natuur word betrek in landskapskuns, beeldende kuns,…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Leon Retief. Seisoene in die Prêrie
Om in die winter in die prêrie te bestuur kan nogal ʼn aardige ondervinding wees, selfs vir gebore Kanadese. Daar is nie genoeg sneeuploeë om alle strate gereeld skoon te maak nie en die munisipaliteit strooi dus na elke sneeuval sand op die sneeu wat die strate bedek. So ʼn sand-sneeu mengsel verskaf wel bietjie…
Marcelle Olivier. Somer (ii)
Gedagtes uit Brittanje: Somer (ii) * november, here and now i see you everywhere: in the tracks of ice, whispers caught, fish, a motion like a wave. i am found staring, and taken in. it is harrowing, the shedding of the sun on winter afternoons; watchers see the leaves crack and curl; birds eating fast…
Carina van der Walt. Ramsey Nasr reageer – Nationale dodenherdenking
Elke jaar op 4 Mei is dit Nationale dodenherdenking in Nederland. Dit beteken kortliks dat op dié dag alle slagoffers van die Tweede Wêreldoorlog herdenk word. Dit geld ook vir alle andere oorlogslagoffers sedertdien. Op talle plekke in die land word kransleggingsbyeenkomste gehou by monumente. Dit gebeur op verskillende plekke in Amsterdam. Die grootste byeenkoms…
Onderhoud met Kobus Lombard
Om met ‘n woordmes vlerke te kerf Louis Esterhuizen gesels met Kobus Lombard Kobus Lombard is in 1952 in Waterval-Boven gebore en het as ‘n aangenome kind – uit die Maria Klopper-kinderhuis – in Gobabis, Namibië grootgeword. Nadat hy matrikuleer in Windhoek aan die hoërskool Jan Möhr, voltooi hy sy verpligte diensplig in…
Leon Retief. Moose Jaw
Takbokkakebeen … Moose Jaw? Moose Jaw? And they attempt to hide derision. How can anyone claim this Podunk, Hicksburgh, Blahville place home? Wasn’t this the place named after former Prime Minister Brian Mulroney? The Name: the Moose Jaw river is shaped like the jawbone of a moose. Not. Rich Little once got a…
Carina van der Walt. Dribbelkunst in drie talen, nee vier!
Ek het eergister as skrywer-digter deelgeneem aan hierdie program oor sokker. Dit was iets kabaret-agtigs in poësievorm, of iets poësie-agtigs in kabaretvorm. Wat presies dit nou eintlik was, weet ek nie seker nie! Maar, dit het goed gewerk! Ek sal my nie aanmatig om dit “goeie” poësie te noem nie. Ek wou die sfeer van optimisme,…
Marcelle Olivier. Somer (i)
Gedagtes uit Brittanje: Somer (i) Blykbaar is dit somer in Engeland. Dis nou volgens die seisoenale kalender, maar hier reën dit konstant en dis koud genoeg vir jas dra as jy uitgaan. So drie weke gelede was daar wel ‘n naweek van sonskyn toe die Britse gepeupel hulle skouers en neuse flenters verbrand het, en…
