“Die plofkrag van poësie lê vir my in beeldspraak” Marius Crous gesels met Melt Myburgh wie se debuutbundel Oewerbestaan pas verskyn het. Melt Myburgh, die eertydse bekkige webmeester by SêNet, debuteer met die bundel Oewerbestaan. Tans is Melt verbonde aan die Woordfeeskantoor te Stellenbosch en hierdie paar vrae het Marius Crous…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Leon Retief. In die Prêrie
Hoe weet mens dat jy in die Kanadese prêrie is? Wanneer elke klein dorpie ʼn Chinese take-away en ʼn Suid-Afrikaanse dokter het, wanneer die plaaslike radiostasie advertensies vir plaasimplemente uitsaai en wanneer mens in die lente en herfs opkyk en sien hoe derduisende sneeuganse kwakend noord-of suidwaarts migreer. Die hospitaal waar ek werk is die…
Alfred Schaffer. Shadows on the wall
Hierdie essay word geplaas met die vriendelike vergunning van The Low Countries wat met hul nuutste uitgawe (2010/18) ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrika bevat. Hul kontakbesonderhede volg hieronder: The Low Countries. Arts and Society in Flanders and the Netherlands (2010, nr.18) is a yearbook which aims to inform the English-speaking world about the culture…
Daniel Hugo. Die wording van ‘n vertaler
Daniel Hugo: Die wording van ‘n vertaler Hierdie essay word geplaas met die vriendelike vergunning van The Low Countries wat met hul nuutste uitgawe (2010/18) ‘n spesifieke fokus op Suid-Afrika bevat. Hul kontakbesonderhede volg hieronder: The Low Countries. Arts and Society in Flanders and the Netherlands (2010, nr.18) is a yearbook which aims to inform…
Marcelle Olivier. Gode en godeskemerings
Nuus uit Brittanje: Gode en godeskemerings ‘The shades work like the wind, invisibly. And they have always been our companions, dressed in the flesh of the children they reared, […] not such spirits that they can’t be scolded not such mortals that they can be profaned’ Bostaande reëls kom uit Chris Mann…
Marcelle Olivier. Die Driepennie-opera inderdaad
Marcelle Olivier is ‘n digter en argeoloog wat haar tans in Cambridge, Engeland bevind, waar sy in ‘n herboude eende-skuur in ‘n appelboord op die wal van die Cam Rivier bly. Ná skool op Stellenbosch het sy BDram en Engels honneurs by Maties studeer, en daarna by Oxford Universiteit meesters en doktorale navorsing in feminisme…
Leon Retief. Gedigte van Don Domanski
Leon Retief het grootgeword in Wepener in die Vrystaat en word nog elke jaar groter. Hy het by Kovsies studeer en na ʼn kortstondige navorsingsloopbaan in biochemie het hy oorgeslaan na medisyne en gespesialiseer in narkose. Hy word narkotiseur by ‘n hospitaal in Durbanville. Hy werk die afgelope twee jaar in Moose Jaw, ‘n dorp…
Bernard Odendaal. Jacques Brel-chansons in Afrikaans
‘n Verslag oor die vertaling van dertien Jacques Brel-chansons in Afrikaans Hierdie artikel het die eerste keer in gedrukte vorm verskyn in Literator 30(2) Aug. 2009:1-26 ISSN 0258-2279. Besoek Literator se webblad ten einde meer oor dié besonderse publikasie te wete te kom en ook bestelbesonderhede te verkry. Hierdie artikel word met…
