Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Heilna du Plooy. Die deurskynende kelk – Oor vorm en inhoud in die poësie van TT Cloete

16 February 201017 May 2024 By admin

(Hierdie artikel het oorspronklik in Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 49 No. 4: Desember 2009 as deel van die Spesiale huldigingsuitgawe vir T T Cloete verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die redaksie.)

Read More

Winternachten constitution. Antjie Krog

8 February 201020 December 2012 By Marlise Joubert
Read More

Van Wyk Louw en die Nederlande

6 February 2010 By Marlise Joubert

(Erkenning: Hierdie artikel het in Stilet XXI:2 – September 2009 verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die Eindredaksie.)     Van Wyk Louw en die Nederlande Deur: FIJ van Rensburg Abstract: Van Wyk Louw and the Netherlands   The article sketches the reciprocal relations between Van Wyk Louw and the Netherlands (Holland…

Read More

Narratiewe elemente in Danie Marais se debuutbundel

6 February 2010 By Marlise Joubert

(Erkenning: Hierdie artikel het in Stilet XXI:2 – September 2009 verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die Eindredaksie.)   Narratiewe elemente in Danie Marais se debuutbundel in die buitenste ruimte (2006) Abstract: Narrative elements in Danie Marais’ debut poetry volume in die buitenste ruimte (2006) Deur:  Bernard Odendaal Danie Marais’ 2006 poetry…

Read More

Hoe het die stof in die orrel gekom?

1 February 20101 February 2010 By Marlise Joubert

 ‘n “Fermanent woort” vir wie krag het om te luister deur Hennie Aucamp Hennie Aucamp het op die plaas Rust-mijn-ziel in die Jamestown-distrik grootgeword. Hy debuteer in 1963 met die kortverhaalbundel Een somermiddag en het sedertdien 18 kortverhaalbundels uitgegee asook verskeie beskouings, essays en samestellings van prosa. Benewens vertalings van Bertold Brecht se werk het…

Read More

Nuusbrief 8. De Contrabas

1 February 2010 By Marlise Joubert

De digitale revolutie: van verdienmodel tot leescultuur?   Apple verkoopt ons tabletten, waar we zelf iets op mogen zetten. Dat betekent, na Mozes met zijn tien geboden, toch een zekere vooruitgang. De mens is meester geworden over zijn eigen content. Halleluja. Hoewel niet iedereen juichend is over deze situatie. Uitgevers die zich van oudsher richten op…

Read More

Die liefdesgedig – ‘n persoonlike belydenis

30 January 201020 December 2012 By Marlise Joubert

Joan Hambidge   Joan Hambidge is professor in Afrikaans en Kreatiewe Skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Sy is ‘n gereelde boekresensent en skryf rubrieke oor letterkunde en films. Sy bied ‘n MA-kursus in Kreatiewe Skryfwerk aan by die Universiteit van Kaapstad. Joan behaal twee doktorsgrade. In 2000 “Gender-konstruksies in die Afrikaanse letterkunde – ‘n Ondersoek…

Read More

Onderhoud: Breyten Breytenbach

24 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Breyten Breytenbach het onlangs die Max Jacob-Prys gekry vir die Franse weergawe, Outre Voix, van sy jongste Afrikaanse bundel Oorblyfsel. Die volgende verbatim onderhoud wat Charl-Pierre Naudé met Breyten gevoer het, bestaan uit politieke sowel as literêre antwoorde, en is ook op Rapport se webwerf te lees. ‘n Verkorte aangepaste weergawe van hierdie onderhoud word…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • 87
  • 88
  • 89
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon