Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Onderhoud. Clinton V. du Plessis

17 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Brutaal genoeg om ʼn digter te kan wees … Louis Esterhuizen in gesprek met Clinton V. du Plessis     Clinton V. du Plessis publiseer verskeie dig- en kortverhaalbundels, waaronder geloofsbelydenis van ’n kluisenaar, curriculum vitae, in god’s country: no. 2–21, Tussentydse verslag, Kort van draad en Brunch met twee. Van sy werk is ook…

Read More

Onderhoud II. Danie Marais

15 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

‘n Toeris in eie land, Deel 2 Danie Marais in gesprek met Louis Esterhuizen   (Hierdie onderhoud is ʼn vervolg op Deel 1 en het steeds ook betrekking op Danie Marais se essay, “Stilte in die hof!”)     Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993…

Read More

Onderhoud I. Danie Marais

12 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

’n Toeris in eie land, Deel I Danie Marais in gesprek met Louis Esterhuizen   (Let wel: Hierdie onderhoud het betrekking op Danie Marais se essay, “Stilte in die hof!”)        Danie Marais is in 1971 in Kimberley gebore, gaan in Pretoria skool en behaal in 1993 op Stellenbosch ’n BCom-graad met regsvakke….

Read More

Daniel Hugo. Die onvertaalbare poësie

9 April 201020 December 2012 By Marlise Joubert

  Mense sê dikwels Afrikaans is ‘n mooiklinkende taal waarin jy dinge op ‘n unieke manier kan uitdruk. Maar goed beskou is dit ‘n stelling wat waar is van alle tale. En dit is veral waar van die digkuns waarin welluidendheid en betekenisverdigting baie keer van deurslaggewende belang is. Dit is dan ook dié soort…

Read More

Danie Marais. Stilte in die hof!

7 April 201020 December 2012 By Marlise Joubert

  Hulle sê in die Europese hemel is die Britte die polisiemanne, die Duitsers die ingenieurs, die Franse die kokke, die Italianers die minnaars en die Switsers organiseer alles. In die Europese hel is die Duitsers die polisiemanne, die Franse die ingenieurs, die Britte kook, die Switsers is die minnaars en die Italianers organiseer alles….

Read More

Onderhoud. Marié Stander

29 March 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Blomme vir Jamestown Marié Stander in gesprek met Louis Esterhuizen     Marié Stander woon reeds die afgelope 10 jaar in die dorpie Jamestown buite Stellenbosch. As ʼn portret en figuratiewe kunstenares beeld sy mense van die dorpie uit wat haar pas kruis. Haar uitbeeldings is uiters simpatiek en empaties aangesien sy probeer om die…

Read More

Onderhoud. Koos Oosthuysen

23 March 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Om spinnerakke weg te vee … Louis Esterhuizen in gesprek met Koos Oosthuysen   Ds JC (Koos) Oosthuysen is in die Transkei gebore waar sy ouers baanbreker sendelinge van die NG Kerk was.  Hy het vir 42 jaar gedien as leraar in Xhosasprekende gemeentes van die Kaaplandse NG Kerk in Afrika wat opgeneem is in…

Read More

Peter Snyders. Praatjie gelewer by Woordfees 2010 deur Robert Pearce

9 March 201010 March 2010 By Marlise Joubert

  PETER SNYDERS – nie ‘n Ordinary vriend-terugblik op 30 jaar van vriendskap  deur Robert J Pearce   Praatjie gelewer ter viering van  Peter Snyders se 70ste verjaarsdag,  Stellenbosch Woordfees 5 Maart 2010     Ek praat met U as vriend wat vir Peter al vir 30 Jaar ken. Van sy tyd as Christen tot…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 81
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • 87
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon