Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Onderhoud. Nuwe Stemme 4

22 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Twintig digters wat in Nuwe Stemme 4 opgeneem is, gee terugvoer op vrae deur Louis Esterhuizen   Deelnemende digters (in alfabetiese volgorde): Fourie Botha, Lewies Botha, Corné Coetzee, Jan A.F. du Plessis, Sydda Essop, Francilié Hoek, Pieter Hugo, Willem Jansen, Annie Klopper, Jannie Malan, Hennie Meyer, Heidi Papadopoulus-Pienaar, Bibi Slippers, Adél Steyn, Lou-Ann Stone, Marius Swart, André…

Read More

Verantwoording. Nuwe Stemme 4

22 February 201020 December 2012 By Marlise Joubert

Ronel de Goede (Foster) en Danie Marais is die samestellers van die bundel Nuwe Stemme 4.   Ronel de Goede (Foster) debuteer in 1993 met die digbundel Skoop. ‘n Woord-verwerkingspeletjie vir die beginner. Hierdie bundel is genomineer vir die CNA Literêre Prys en bekroon met die Eugène Marais-prys vir debuutwerk. Sy was die inisieerder en…

Read More

Onderhoud. Fanie Olivier

21 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die ontbrekende teenwoordigheid Fanie Olivier in gesprek met Marius Crous oor sy nuwe bundel apostroof   Fanie Olivier is gebore in Pretoria, word groot in die Kaap, leer skryf in Durban, studeer Regte en Afrikaans op Stellenbosch en debuteer in daai tyd met gom uit die sipres. Verdere nagraadse studie in Utrecht, Nederland en promoveer op…

Read More

Onderhoud. Lina Spies

18 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die skyn van tuiskoms ‘n Onderhoud met Lina Spies deur Johann de Lange     Lina Spies is op 6 Maart 1939 op Harrismith in die Noordoos-Vrystaat gebore waar sy die middelbare skoolloopbaan deurloop. In 1958 begin sy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy in 1963 haar meestersgraad behaal met ‘n skripsie oor Elisabeth…

Read More

Onderhoud. Louis Esterhuizen

16 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Eenheid in teenstelling Andries Visagie in gesprek met Louis Esterhuizen   Louis Esterhuizen behaal ‘n B.A. (Hons.) in Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy gee onderwys by verskeie skole en word later adjunkhoof van Pretoria Boys’ High School. In 1999 verhuis hy na die Kaap waar hy vakhoof vir Afrikaans by Rondebosch Boys’ High…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Charles Darwin, die natuurwetenskappe en die verwondering in TT Cloete se poësie

16 February 201020 December 2012 By Marlise Joubert

(Hierdie artikel het oorspronklik in Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 49 No. 4: Desember 2009 as deel van die Spesiale huldigingsuitgawe vir T T Cloete verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die redaksie.) Charles Darwin, die natuurwetenskappe en die verwondering in T T Cloete se poësie Charles Darwin, the natural sciences and wonderment in…

Read More

Hein Viljoen. Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van TT Cloete

16 February 201020 December 2012 By Marlise Joubert

(Hierdie artikel het oorspronklik in Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 49 No. 4: Desember 2009 as deel van die Spesiale huldigingsuitgawe vir T T Cloete verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die redaksie.) Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete* Creolization of Symbolism in T T Cloete’s poetry HEIN VILJOEN…

Read More

Rensia Robinson. ‘n Onvoltooide Naam digterlik verbeel – verkennings aangaande ‘n enigmatiese Goddelike Wese in TT Cloete se oeuvre

16 February 201020 December 2012 By Marlise Joubert

(Hierdie artikel het oorspronklik in Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 49 No. 4: Desember 2009 as deel van die Spesiale huldigingsuitgawe vir T T Cloete verskyn en word geplaas met die vriendelike vergunning van die redaksie.)  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • 87
  • 88
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon