Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Onderhoud. Diggesprek: Alfred Schaffer en Ronel Foster gesels oor die digkuns

11 May 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Ronel Foster stel die vrae en Alfred Schaffer antwoord.

Read More

André Pretorius: Akhmatova – Die geteisterde mond waaruit ‘n honderd miljoen huil

6 May 20106 May 2010 By Marlise Joubert

André Pretorius kom oorspronklik van Marble Hall in Limpopo. Ná studie aan die Universiteit van Pretoria is hy in 1996 “vir ‘n jaar” na Londen. Daardie jaar het veertien jaar geword en hom geneem na Londen, Brussel en Hongkong. Tans woon en werk hy in Cambridge. Hy skryf gereeld vir Suid-Afrikaanse koerante en tydskrifte oor…

Read More

Joan Hambidge. Nuwe Stemme 4 is ‘n 4×4

4 May 20107 November 2014 By Versindaba

  Nuwe stemme 4      Saamgestel deur Danie Marais & Ronel de Goede Tafelberg, 2010; Sagteband 140 bladsye ʼn Bespreking deur Joan Hambidge     I  Nuwe stemme is al ʼn instelling binne die Afrikaanse digkuns, ʼn ruimte waar jong digters wat nog nie genoeg verse het vir ʼn solo-bundel ʼn bietjie kan kom uitstal en…

Read More

André Pretorius. Federico García Lorca

3 May 20103 May 2010 By Marlise Joubert

André Pretorius kom oorspronklik van Marble Hall in Limpopo. Ná studie aan die Universiteit van Pretoria is hy in 1996 “vir ‘n jaar” na Londen. Daardie jaar het veertien jaar geword en hom geneem na Londen, Brussel en Hongkong. Tans woon en werk hy in Cambridge. Hy skryf gereeld vir Suid-Afrikaanse koerante en tydskrifte oor…

Read More

Berta Smit – Miskende Sestiger, miskende digter?

28 April 2010 By Marlise Joubert

   Huiberta Johanna Maria (Berta) Smit (1926 – 1997) is gebore te Hopefield. Sy werk later jare as redakteur (Naweekpos) en uitgewersredakteur in Kaapstad.  Met gebruik van sestiger-elemente, deureenskuiwing van verhaalvlakke en achronologiese volgorde van die gebeure, verbeeld sy aktuele Christen problematiek. Met Die vrou en die bees (1964) word die allegorie as middel tot…

Read More

Gerrit Komrij. Die Hugo Claus-gedenklesing

22 April 201023 April 2010 By Marlise Joubert

Die 1ste Hugo Claus-gedenklesing gelewer deur Gerrit Komrij op 16 April 2010  *** Die lesing hieronder word volledig met die vriendelike vergunning van die outeur geplaas.   Gerrit Komrij werd op 30 maart 1944 geboren te Winterswijk. Hij studeerde algemene en vergelijkende West-Europese literatuur aan de Universiteit van Amsterdam. Komrij debuteerde in 1968 met “Maagdenburgse…

Read More

Onderhoud. Robert Pearce

20 April 201021 April 2010 By Marlise Joubert

“Flaaitaal vir’ie moegoes wat’ie weetie” Robert Pearce in gesprek met Louis Esterhuizen     Robert Pearce, akademikus, dramaturg, digter en musikant,  is sedert April 2009  Direkteur Biblioteek-en-Inligtingsdienste van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) in Port Elizabeth. Robert Pearce was tot einde Maart vanjaar verbonde aan die Universitieit van Suid-Afrika se Biblioteekdienste as Direkteur Kliëntedienste…

Read More

Onderhoud. NP Van Wyk Louw

18 April 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Gedagtes vir ons tyd N.P. Van Wyk Louw in gesprek met Louis Esterhuizen “Dit is die tyd hierdie, ja, waarin ons moet lewe; ons moet sy probleme aanpak; niemand van vroeër kan hulle vir ons oplos nie.  Dit is gemeenplase die – hoef ons langer by hulle stil te staan? Lewe uit ‘n tradisie…dit is…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 80
  • 81
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon