HET IS WEER DEZE NACHT Het is weer deze nacht dat tractoren Grommen in de achtertuin. Als hese honden Naar mijn trommelvliezen grauwen. Het is weer Deze nacht dat oeverloos snauwen een Vuist slaat tegen de sterrenloze hemel. Er Rouw wordt afgekondigd in verdwenen Straten. Het is weer deze nacht dat namen Tollen…
Category: Gedigte
Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.
Zandra Bezuidenhout. Met leedwese
MET LEEDWESE Ek het nie reg gemaak met jou nie Pa wou nie dat jy by my in-kyk nie het weggeskram van alle praat en aan-raak met `n stywe rug vermy die wig wat tussen ons sou bly tot met jou sterwe vroeg in Mei toe jou gesig so naby was wou ek verduidelik…
Melanie Grobler. Waterblommetjies
Waterblommetjies Onder my gehekelde kombersie skuil ek in ‘n hoekie op die houtdek besig om klein jong strandertjies wat ek vanoggend geoes het af te dop vir ‘n middagslaai van roket en soet tamatietjie, olyfolie en balsamiese asyn. hoër op met die steil wal van die rivier groei wilde vinkel en frambose. …
Breyten Breytenbach. die digters se manifes van meelewing
die digters se manifes van meelewing ons is die digters / ons gun mekaar die vryheid van denke en verbeelding / ons kyk die een na die ander se woordeworstelinge soos kleuters wat Noag se arkeologie met modelleerklei boetseer / en ons is bly elkeen oor die vrug van die ander se hande /…
marcelle olivier. ghazal vir lente
ghazal vir lente holi, delhi 2011 . die weerklank van hitte is donker. die volmaan bloei; die straat bly donker. . lente lê ‘n dagloop ver van noord. van jou, ‘n jaarloop ver: suid is donker. . ek verbeel my jou vel ruik na amandels. ek verbeel my ons praat. gode in die donker. ….
Joan Hambidge. Gustave Flaubert (1821 – 1880)
Gustave Flaubert (1821 – 1880) “Madame Bovary, c’est moi”. Altyd op soek na “le mot juste”. Immer geskryf in afsondering en stilte. Lewe geen Kasteel van Harte nadat Louise Colet jou verlaat; uitgespeel in die Revue de Paris. Altyd op soek na “le mot juste”. Teenstand word jou muse: vriende en vertrouelinge afwysend…
Artikels,lesings & essays
Indien jy ’n artikel, lesing of essay het wat oor die Afrikaanse digkuns handel, stuur dit gerus vir ons om hier te publiseer. E-pos na Die webmeester, Versindaba. 2020 2019 Yves T’Sjoen. Lijnenspel in beeld en taal. Desember 2019 De Waal Venter. Traduttore, Traditore!. Oktober 2019 Yves T’sjoen. op weg…
Onderhoude
ONDERHOUDE (2009-2026) 2026 Onderhoud met Johan Myburg oor sy nuwe bundel “Steierwerk”. Mei 2026. Onderhoud: Johan Braeckman gesels met Yves T’Sjoen oor sy Breytenbach-drieluik. Maart 2026. 2025 Joan Hambidge gesels met Fourie Botha oor “Kolam”. Oktober 2025. Marlies Taljard gesels met Meyer van Rensburg oor Amplitudes en koloriete. Oktober 2025. Joan Hambidge gesels met…
