Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud met Charl-Pierre Naudé (Al die lieflike dade)

15 September 20148 October 2015 By Versindaba

Om dieper te hengel, dan weer vlak Charl-Pierre Naudé gesels oor sy jongste bundel Al die lieflike dade. (Onderhoudvoerder:  Louis Esterhuizen, 15 September 2014) LOUIS (LE): Charl-Pierre, kom ons begin by die titel: Al die lieflike dade is ʼn besonder treffende titel wat regdeur die bundel resoneer vanweë die twee motto’s wat albei betrekking het…

Read More

Onderhoud met Heilna du Plooy (Die stilte opgeskort)

23 July 20148 October 2015 By Versindaba

Joan Hambidge in gesprek met Heilna du Plooy oor haar derde digbundel Die stilte opgeskort   Ons is die tyd, die wonde van die ewigheid.   Heilna, geluk met jou boek. 1. Die openingsvers kan ‘n mens as ‘n ars poëtika lees. Watter invloed het jou werk as literator – ek dink hier aan jou…

Read More

Onderhoud met Danie Marais (Solank verlange die sweep swaai)

2 July 20148 October 2015 By Versindaba

Gisela Ullyatt (GU) gesels met Danie Marais (DM) oor sy nuutste digbundel, Solank verlange die sweep swaai.   ***** GU: Danie, baie geluk met Solank verlange die sweep swaai. Die titel beloof reeds iets van daardie bekende Danie Marais-satire. Jou bundeltitels het nog  altyd ’n vreemde trefkrag gehad wat die leser se oog onmiddellik trek….

Read More

Onderhoud met Jannie Malan (In ligte laaie)

27 May 20148 October 2015 By Versindaba

Gisela Ullyatt (GU) gesels met Jannie Malan (JM) oor sy digdebuut, In ligte laaie (Protea Boekhuis). ***** GU: Jannie, baie geluk met ’n besonderse debuut. The Pillow Book dien as interteks vir gedigte soos “Blurb” (8) en “Mono no aware” (29). Eersgenoemde gedig bied ’n netjiese uiteensetting van die vyf afdelings waaruit In ligte laaie bestaan: 1.    …

Read More

Onderhoud met Daniel Hugo

23 May 201427 May 2014 By Versindaba

Daniel Hugo gesels oor sy pasverskene bundel vertalings van Die roebaijat van Omar Khajjam (Protea Boekhuis) met Bernard Odendaal (van die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit)   Bernard Odendaal (BO): Daniel, jy is, as vertaler, bekend vir die werk wat jy doen om Vlaamse en Nederlandse tekste in Afrikaans om te sit. Nou kom jy vorendag…

Read More

Onderhoud met Adriaan Coetzee (Gordel)

2 May 20148 October 2015 By Versindaba

“Ek strewe na ’n poësie tussen die prul en die praat”. (AC)  * Adriaan Coetzee in gesprek met Gisela Ullyatt, oor sy debuutbundel Gordel by Protea Boekhuis.   Adriaan, baie geluk met Gordel. Jy is die eerste digter uit Nuwe Stemme 5 om te debuteer. Tot watter mate het die hele Nuwe Stemme-proses jou op…

Read More

Dansende Digtersfees. Breyten Breytenbach gesels oor vanjaar se fees

1 May 201411 May 2014 By Versindaba

Louis Esterhuizen (LE): Breyten, verlede jaar se Dansende Digtersfees was natuurlik die eerste fees en watter ongelooflike belewenis was dit nie! Vir weke daarna het dit steeds vir diegene wat daar was asof daar nie klippe onder jou voetsole was nie; trouens, daar was ‘n bykans universele ekstase van iets enorms het gebeur en ek…

Read More

Onderhoud met Marlene van Niekerk

18 April 201422 April 2014 By Versindaba

Louis Esterhuizen (LE) gesels met Marlene van Niekerk (MvN) oor haar bundel Kaar (2013: Human & Rousseau) en die Hertzogprys vir Poësie waarmee dié bundel bekroon is. ‘n Uittreksel uit dié onderhoud het in Rapport, 6 April 2014, verskyn. *** LE: Marlene, jou eerste digbundel, “Sprokkelster” (1977: Human & Rousseau) en “Groenstaar” (1983: Human & Rousseau)…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)
  • Nini Bennett-Moll. Jack Unterweger en die outeursfunksie van ’n reeksmoordenaar
  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026

Nuutste kommentaar

  1. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  2. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  3. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  4. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  5. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon