Otherwise voel jy extremely vulnerable Louis Esterhuizen gesels met Nathan Trantraal oor sy debuutbundel, Chokers en survivors. * Voorwoord Chokers en survivors is peanut-butter-en-jêm-brood Issie eeste en laaste kee wat ek myself gan explain. Na dié vra jy my fokkol, lyste net: as jy nie kan byhou met die storie nie, dan issitie…
Category: Onderhoude
Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.
Onderhoud met Melanie Grobler
Die gesprek as skeppende proses Gesprek tussen Frans Human en Melanie Grobler tydens die bekendstelling van Deur ruite van die reis (2013: Human & Rousseau) by Graffiti Boekwinkel, Lynnwood Bridge, Pretoria. 30 Mei 2013 *** strandhuis As die maan wydoog oor die oggendsee sak vou die oggendlig om die melkhoutbos sterk en geweldig…
Onderhoud met Johann Lodewyk Marais
Louis Esterhuizen in gesprek met Johann Lodewyk Marais oor In die bloute (2012) LE: Johann, van harte geluk met ’n verruklike toevoeging tot jou reeds indrukwekkende oeuvre; dié bundel het ek geweldig gevind … Kom ons begin dan sommer daar: Hoe het die idee vir dié “seeboek” tot stand gekom? JLM: Baie dankie, Louis….
Onderhoude: Nuwe Stemme 5 digters (1)
ONDERHOUDE (Nuwe Stemme 5) : Joan-Mari Barendse, Jaco Barnard-Naudé, Gerhard Bothma, Neil Cochrane, Adriaan Coetzee en Oloff de Wet. deur Louis Esterhuizen Joan-Mari Barendse Toe ek agt maande oud was, het my gesin vanaf Pretoria verhuis na ’n plasie tussen George en Knysna. Dáár het ek ’n voorliefde ontwikkel vir berge, woude en wolke. Na skool…
Onderhoude: Nuwe Stemme 5 digters (2)
ONDERHOUDE ( NUWE STEMME 5) : Izak du Plessis, Ihette Jacobs, Wicus Luwes, Desmond Painter, Pieter Odendaal, en Alwyn Roux deur Louis Esterhuizen Izak du Plessis Ek het ʼn huisie in Melville, Johannesburg, maar my bed is altyd opgemaak omdat ek ʼn vrysinnige rondslaper is. In Jozi is dit nie moeilik nie, want hier…
Onderhoude: Nuwe Stemme 5 digters (3)
ONDERHOUDE (Nuwe Stemme 5): Hilda Smits, Gerrie Terblanche, Gisela Ullyatt, Carina van der Walt, Hendrik van Niekerk en Fanie Viljoen deur Louis Esterhuizen Hilda Smits Ek is in Potchefstroom gebore, en het vroeg reeds geleer dat agt mense na heelwat moeite in een rooi Anglia kan pas. Later jare het my pa darem…
Onderhoud met Heilna du Plooy oor Nuwe Stemme 5
Heilna du Plooy Onderhoud Nuwe Stemme 5 : Louis Esterhuizen gesels met Heilna du Plooy (mederedakteur van Nuwe Stemme 5) 1. Watter aspekte rondom die uitgewer se “Nuwe Stemme”-inisiatief maak dat julle kans gesien het vir hierdie enorme stuk werk wat julle vermag het? ‘n Projek soos Nuwe Stemme is baie belangrik en…
Interview with Todd Swift, poet and director of Eyewear Publishing
Photo credit: Derek Adams Todd Swift (1966) is an internationally-recognised British Catholic poet, editor and anthologist. He has published eight full poetry collections, and edited or co-edited numerous international anthologies of note. He is Director of Eyewear Publishing, and Senior Lecturer at Kingston University, UK. He holds a PhD in Creative and Critical Writing from…
