Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Martine Steyn: Onderhoud met Georges Lory

24 March 201419 March 2014 By Versindaba

  Georges Lory gesels met Martine Steyn o.a oor sy vertalings Syllabe de Sang, ‘n keur uit die gedigte van Antjie Krog. Antjie Krog en haar Franse vertaler, Georges Lory, het verskeie voorlesings in die Loire-streek van Frankryk (asook in Parys, Le Mans en Lyon) gedoen in Oktober en November 2013, op uitnodiging van die…

Read More

Onderhoud met Alfred Schaffer

14 March 201416 March 2014 By Versindaba

    Onderhoud: Marlene Malan gesels met Alfred Schaffer, wat onlangs sy jongste bundel  Mens dier ding gepubliseer het. 1) Waarom het jy besluit om weer in Suid-Afrika te kom woon na ’n tyd in Nederland waar jy as uitgewer gewerk het? Ek en my vrou Karmen het mekaar ontmoet in 1996, in 2016 alweer…

Read More

Onderhoud met Louis Esterhuizen

12 March 201416 March 2014 By Versindaba

Louis Esterhuizen gesels oor sy digbundel Die afwesigheid van berge, met Francois Smith    1.       Die afwesigheid van berge is jou tiende bundel, Louis, en dit lyk sommer met ’n eerste oogopslag na ’n waterskeidingsbundel. Vormlik het jy iets nuuts aangepak, nie net in jou eie oeuvre nie, maar ek dink in die Afrikaanse digkuns….

Read More

Onderhoud met Andries Bezuidenhout

10 March 201411 March 2014 By Versindaba

Andries Bezuidenhout gesels oor sy nuutste bundel  “Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle” met Louis Esterhuizen.   Louis Esterhuizen (LE): Andries, eerstens van harte geluk met ‘n manjifieke bundel; ‘n kragtoestel, inderdaad. Andries Bezuidenhout (AB): Dankie Louis! Ek hou van die “kragtoestel”. Ek hoop maar ek het die positiewe en negatiewe pole reg om gekoppel. LE:…

Read More

Onderhoud met TT Cloete

4 March 20149 March 2014 By Versindaba

Dr. Marlies Taljard in gesprek met Prof. T.T. Cloete oor sy nuutste bundel Karnaval en Lent   Dr. Marlies Taljard (MT): Prof. T.T. Cloete, dankie vir ʼn baie gesellige en inspirerende kuiertjie by u aan huis waartydens ons onder andere gesels het oor u nuwe bundel Karnaval en Lent wat binnekort by Tafelberg verskyn. Om by…

Read More

Onderhoud met Piet van Rooyen

3 March 20146 March 2014 By Versindaba

Piet van Rooyen gesels oor sy jongste bundel Reisiger te perd, met Gisela Ullyatt.   Piet, hartlik geluk met Reisiger te perd. In die voorwoord noem jy dat dié bundel twee liefdes van jou saamsnoer, naamlik perde en lees. Van die staanspoor af is dit duidelik dat jy met geweldige groot tydgleuwe uit die wêreldliteratuur…

Read More

Onderhoud met Pirow Bekker

6 December 20139 December 2013 By Versindaba

  Gisela Ullyatt         gesels met          Pirow Bekker oor sy jongste bundel  Atlas teen die vergeetrivier,  Protea Boekhuis, 2013.   Gisela Ullyatt: Pirow, baie geluk met jou agste digbundel. Die omslagkuns is iets besonders. Het jy insae in die keuse van dit gehad? Pirow Bekker: Dankie vir jou belangstelling en gelukwense. Ek beskou self die omslag…

Read More

Onderhoud met Joan Hambidge

21 November 201322 November 2013 By Versindaba

Die uiteindelike amberkamer  Heilna du Plooy gesels met Joan Hambidge oor haar jongste bundel Meditasies (2013), Potchefstroom, 28 Oktober 2013 Heilna du Plooy (HdP) : Joan, baie geluk met hierdie bundel Meditasies. Ek dink dit is ‘n pragtige en ryk bundel wat inhoudelik en tegnies sorgvuldig afgewerk is. Met terloops, ook ‘n pragtige buiteblad wat…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)
  • Nini Bennett-Moll. Jack Unterweger en die outeursfunksie van ’n reeksmoordenaar
  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026

Nuutste kommentaar

  1. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

  2. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  3. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  4. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  5. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon