Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud: Joan Hambidge met Michèle Betty oor “Dark Horse”

31 October 20221 November 2022 By Versindaba

    Ons plaas hierdie onderhoud in aansluiting by Joan Hambidge se reeks artikels “Hoe lees ons?” waarop dit insiggewende kommentaar lewer.   Joan Hambidge (JH) You dedicate the volume of poetry to your mother. Your poetry navigates the Freudian family romance of loss and childhood experiences. You grew up in Johannesburg studied at Wits….

Read More

Onderhoud met Tony Ullyatt (“In the Unique Hours”)

22 September 202225 September 2022 By Versindaba

      Joan Hambidge gesels met Tony Ullyatt oor sy nuwe bundel In the Unique Hours.  Isbn 978 0 620 99777 5 Bestel by chinkoa262@gmail.com   Joan Hambidge (JH) Tony geluk met hierdie mooi boekie. Klein en teer soos die digvorm, die senryū. Ek praat in Afrikaans en jy antwoord in Engels. Op die voorblad…

Read More

Onderhoud met Joan Hambidge oor “Sanctum”

5 August 202211 July 2023 By Versindaba

    Marlies Taljard gesels met Joan Hambidge oor haar nuwe bundel “Sanctum” (Protea Boekhuis, 2022)   Marlies Taljard (MT) Joan, veels geluk met jou nuwe bundel, Sanctum, wat pas by Protea Boekhuis verskyn het. Dit is jou derde bundel die afgelope twee jaar. Jy is ʼn akademikus wat navorsingstake het en klasgee by die…

Read More

Onderhoud met Thys Human, Direkteur van die ATKV-Skryfskool by die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom

1 July 20225 July 2022 By Versindaba

  Prof. Thys Human    37 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), het daar op 6 – 10 Junie 2022 weer so ʼn skryfskool (nou ʼn Winterskool) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasgevind waar dosyne skrywers deur die jare hulle eie skryfwerk kon slyp en kon luister…

Read More

Onderhoud met Bernard Odendaal oor sy bundel “Nootvat. Kwashaal. Stapel.”

23 June 202211 July 2023 By Versindaba

      Tydens die ATKV-Skryfskool van 6 – 10 Junie 2022 het Marlies Taljard met Bernard Odendaal gesels oor sy bundel “Nootvat. Kwashaal. Stapel.” wat in 2021 by Tafelberg verskyn het.   Marlies Taljard (MT) Die bundel “Nootvat. Kwashaal. Stapel.” het ʼn baie interessante voorblad. Gérard Genette, die Franse literêre teoretikus en Strukturalis, beskou…

Read More

Onderhoud met Louis du Plessis: “Teen Helderberg”

9 May 202211 July 2023 By Versindaba

  Dirk Louw; Louis du Plessis   Die volgende is ‘n uittreksel uit en aanpassing van die opname wat op 2 Maart 2022 in die Rupertmuseum op Stellenbosch gemaak is.   Dirk Louw Louis du Plessis word groot op ‘n druiweplaas teen Helderberg, leer een en ander van geskiedenis en politieke filosofie in Stellenbosch en…

Read More

Onderhoud met Maryke van Velden. (Oude Leeskamer, Stellenbosch)

4 May 20228 May 2022 By Marlise Joubert

  Ná die inwyding op 20  April 2022 van ʼn besonderse kultuursentrum op Stellenbosch gesels Maryke van Velden met Marlise Joubert oor hierdie indrukwekkende projek van die Jannie Mouton Stigting. Ter agtergrond: Die perseel wat die Oude Leeskamer huisves, is reeds oor jare heen deur verskeie instansies gebruik; onder andere as landdroskantoor, skool, woonhuis, leesklub…

Read More

RSG-onderhoud met Gerhard Barkhuizen

26 January 202226 January 2022 By Versindaba

Daar is onlangs ‘n onderhoud met digter Gerhard Barkhuizen op RSG gevoer oor sy nuwe bundel Smee. Luister by die onderstaande skakel na die Potgooi: https://www.rsg.co.za/rsg/page_id344/  

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon