Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Pen Afrikaans. Nuusbrief: September 2020

12 September 202012 September 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Kortlyste aangekondig: kykNET-Rapport-boekpryse en Boekresensent van die jaar Die kortlyste vir die KykNET-Rapport-boekpryse en Boekresensent van die jaar is onlangs aangekondig en dit is vir ons ’n plesier om al die benoemdes hartlik geluk te wens. Die kykNET-Rapport-boekpryse het vanjaar die meeste inskrywings ooit gelok. Die pryse word…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2020

12 August 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Vrouemaand Ons het pas Vrouedag herdenk. Teen die historiese agtergrond van ’n massa-optog teen paswette op 9 Augustus 1956, vier ons hierdie maand Suid-Afrikaanse vroue vir hul durf en weerstand, hul betrokkenheid en beywering vir geregtigheid, verdraagsaamheid, verruiming en vooruitgang. As ’n organisasie is PEN gekant teen sensuur…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2020

20 July 2020 By Erentia Bedeker

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans President Ramaphosa stuur Wysigingswetsontwerp op Outeursreg terug na parlement   Ná maande se stilte het president Ramaphosa in Junie sy besluit oor die veelbesproke Wysigingswetsontwerp op Outeursreg bekend gemaak. Hy het teen ondertekening daarvan besluit en die wetsontwerp terugverwys na die parlement vir heroorweging. PEN Afrikaans verwelkom…

Read More

Tuin van Digters huldig Daniel Hugo

16 July 2020 By Versindaba

  Persvrystelling: Tuin van Digters in November 2020 huldig digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo       Die negende jaarlikse Tuin van Digters-fees, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, sal in 2020 op 27, 28 en 29 November saam met NB Uitgewers as medeborg by die Breytenbach Sentrum in Wellington sowel as op sosiale…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2020

10 June 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Harry Kalmer en Jaco Jacobs PEN Afrikaans kondig met trots die jongste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Die PEN Afrikaans Vertaalfonds bestaan te danke aan die ruim ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys en ter wille van die…

Read More

AVBOB. Persverklaring

6 June 20208 June 2020 By Versindaba

ONS VRA OM VERSKONING DAT DIÉ PERSVERKLARING SLEGS IN ENGELS BESKIKBAAR IS         NEWS RELEASE 3 June 2020 “To learn how to speak with the voices of the land” – I Wish I’d Said television series explores the inner lives of local poets in all 11 languages. Poetry, we know, always had…

Read More

Wenner van Akademie se Vertaalprys: De Waal Venter (Vandag is boordensvol)

20 May 202016 June 2020 By Versindaba

     

Read More

Herzogpryswenner: Johan Myburg (Uittogboek)

20 May 202016 June 2020 By Versindaba

   

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon