Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2020

13 May 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Skrywers se pleidooi op Wêreldboeke- en kopieregdag Wêreldboeke- en kopieregdag word jaarliks op 23 April gevier. Vanjaar het dit saamgeval met ’n inperking waartydens menige lesers opnuut die waarde van boeke ontdek, maar ongelukkig ook met ’n groot toename in die onwettige verspreiding van e-boeke via WhatsApp-groepe en…

Read More

Arkprijs van het Vrije Woord 2020 vir Jozef Deleu

18 April 2020 By Versindaba

    PERSBERICHT                                         Antwerpen, 20 maart 2020   Arkprijs van het Vrije Woord 2020 voor JOZEF DELEU De 70e Arkprijs van het Vrije Woord is unaniem toegekend aan cultuurijveraar en -politicus, bloemlezer en dichter Jozef Deleu. De stichter van Ons Erfdeel, Septentrion, de Europese reeks over het Nederlands, De Franse Nederlanden, The Low Countries en…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2020

13 April 202016 June 2020 By Erentia Bedeker

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Woorde vir die grendeltyd In ’n video wat onlangs wyd gesirkuleer is, deel verskeie Afrikaanse skrywers op Marion Erskine se uitnodiging hul gedagtes oor die uitdagende tyd van inperking en sosiale afsondering wat ons tans beleef. Klik hier en luister gerus na die bemoedigende boodskappe, praktiese wenke en…

Read More

Yves T’Sjoen: Leesbrillen voor bijziende lezers?

30 March 20207 April 2020 By Versindaba

  Met belangstelling, noodgedwongen op verre afstand, volg ik als “binnenwaartse buitenstaander” de discussie op Versindaba naar aanleiding van de bundel Nagblind van Francis Grobler. Mijn kijk op het poëticale dispuut wordt bepaald door een themanummer van Deus Ex Machina (170, november 2019) over “Instagram”. Op het gebied van sociale media ben ik eerlijk gezegd…

Read More

Daniel Hugo. Haar woordpaljas laat ons steier

28 March 2020 By Versindaba

  Dit lyk of die Afrikaanse digbedryf ’n waterskeidingsoomblik bereik het. Die voorheen selfgepubliseerde digter Francis Grobler se bundel Nagblind is deur die hoofstroomuitgewery Naledi uitgegee. Dit is haar vierde publikasie in hierdie genre. Die bundel kom vergesel van aanbevelings onder andere deur die bekende skrywers Dana Snyman en Koos Kombuis, asook die sanger en…

Read More

Poëzie-uitwisseling in moeilijke tijden

22 March 2020 By Versindaba

Ek het hierdie brief van verskeie oorde ontvang. Dalk is dit tog iets wat in hierdie somber tye vir mense tot vreugde kan wees. – Marlies Taljard   Beste vrienden,   We zijn een gemeenschappelijke, opbouwende poëzie-uitwisseling gestart. Ze is eenmalig en we hopen dat jij zult deelnemen. We kiezen mensen van wie we denken…

Read More

Pen Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2020

9 March 20209 March 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Skrywersprogram en Skrywerskamer by die Toyota US Woordfees (6 – 15 Maart) Die Toyota US Woordfees skop vandag af en feesgangers kan kies en keur uit meer as 500 produksies op die feesprogram. Die Skrywersprogram bied weer ryke verskeidenheid. Laai gerus die chronologiese dagprogram hier af om seker te maak…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Februarie 2020

16 February 20203 March 2020 By Erentia Bedeker

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ek wens julle graag eerstens namens die bestuur van PEN Afrikaans ’n goeie, sinvolle en produktiewe jaar toe. Ons sien uit daarna om vanjaar saam met julle op ’n vol 2019 voort te bou. Baie welkom aan die volgende persone wat sedert ons vorige nuusbrief as lede by…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon