Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

TAALKOMMISSIE VAN DIE SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS: VAKATURES

17 November 2021 By Versindaba

VAKATURES TAALKOMMISSIE VAN DIE SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS   Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns beoog om van 2022 die aard en werksaamhede van die Taalkommissie te vernuwe sodat meer kundiges in die standaardiseringsprosesse van Afrikaans betrek word en groter inspraak, demografies sowel as geografies met inagname van streeks- en sosiale variëteite…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: November 2021

13 November 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die jaar snel einde se kant toe en ons is saam bly dat dit op ’n hoogtepunt afsluit wat erkenning vir skryfwerk uit Afrika betref. “Let me say this has been a great year for African writing, and I’d like to accept this on behalf of all the…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Oktober 2021

13 October 2021 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wenners van die ATKV-Woordveertjies aangekondig     In ’n tyd waar sosiale interaksie aan bande gelê is deur die Covid-19-pandemie, het boeke die ideale geselskap geword. Ongeag ’n uitdagende jaar het die uitgewersbedryf daarin geslaag om puik boeke die lig te laat sien. “Dit is vir die…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2021

14 September 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Wenners aangekondig: kykNET-Rapportpryse 2021 Die wenners van vanjaar se kykNET-Rapportboekpryse dek ’n historiese spektrum wat wissel van musiek- en kultuurgeskiedenis tot kunsmatige intelligensie, terwyl die Vrystaat hom weer bevestig het as ’n teelaarde vir skrywers en verhale van die hoogste orde. Die kykNET-Rapportpryse, wat op Saterdag 11…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2021

12 August 2021 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die afgelope maand was moeilik vir menige. Die derde vlaag van Covid-19 was hier. Geweld en plundering in Kwazulu-Natal en Gauteng het die land geruk. In die lig daarvan deel ons hier ‘n gedig deur Finuala Dowling wat verlede maand geskryf en op sosiale media versprei is….

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2021

14 July 202114 July 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPIA) Soos wyd berig is die afgelope tyd, het die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting se regulasies op 1 Julie in werking getree. Hierdie wet bepaal die wyses waarop inligting oor individue bewaar en beskerm moet word…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2021

9 June 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans   PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op die kaptein deur Elsa Joubert Kort voor die eenjaar-herdenking van die afsterwe van Elsa Joubert, een van Afrikaans se grootste skrywers, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat ’n Nederlandse vertaling van Ons wag op die kaptein deur…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2021

13 May 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Bydraes oor taal en taalbeleid by die Universiteit Stellenbosch Sedert ons vorige nuusbrief waarin ons onder meer kommentaar gelewer het oor taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch, het ons met groot waardering prof. Yves T’Sjoen se bydrae oor Afrikaans ontvang en op ons webwerf gepubliseer. Teen die agtergrond van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon