Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

ATKV-Skryfskool 6 – 10 Junie 2022

25 May 20221 June 2022 By Versindaba

  Vakgroep Afrikaans en Nederlands, NWU   Winterskool weer met trots in 2022 aangebied ’n Volle 37 jaar nadat die eerste Herfsskryfskool op Potchefstroom aangebied is (in April 1985), maak die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit steeds so – met ’n Winterskool. Dosyne gevestigde skrywers het oor die jare hier ’n wegspringplek of hupstoot vir hul…

Read More

Die Afrikaanse Taalmonument: Menings van lesers

23 May 202217 May 2024 By Versindaba

    Die Agbare Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, het op 10 Maart 2022 opdrag gegee dat die Afrikaanse Taalmonument se naam moet verander. Intussen het daar ‘n hewige debat in die koerante en op sosiale media ontstaan oor die wenslikheid al dan nie van dié stap. Versindaba wil haar lesers die…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2022

16 May 2022 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Sedert ons vorige nuusbrief is die Afrikaanse medialandskap armer gelaat weens die heengaan van die bekende en geliefde spotprenttekenaar, Fred Mouton. “Al sy kollegas het kosbare herinneringe aan hierdie saggeaarde mens wat soveel insig in die mensdom gehad het. Ons vier sy nalatenskap. Hy het voorwaar ’n reuse-bydrae…

Read More

Onderhoud met Maryke van Velden. (Oude Leeskamer, Stellenbosch)

4 May 20228 May 2022 By Marlise Joubert

  Ná die inwyding op 20  April 2022 van ʼn besonderse kultuursentrum op Stellenbosch gesels Maryke van Velden met Marlise Joubert oor hierdie indrukwekkende projek van die Jannie Mouton Stigting. Ter agtergrond: Die perseel wat die Oude Leeskamer huisves, is reeds oor jare heen deur verskeie instansies gebruik; onder andere as landdroskantoor, skool, woonhuis, leesklub…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2022

18 April 2022 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Ons dink aan ons landgenote wat deur die verwoestende oorstromings in KwaZulu-Natal geraak word en spesifiek dié wat geliefdes tydens die stormramp verloor het. Talle persone word nog vermis. Die dodetal styg steeds soos daar gesoek word na persone wat deur die water meegesleur is.   In memoriam…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2022

16 March 2022 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Sedert ons vorige nuusbrief het inskrywings gesluit vir die kortverhaalkompetisie wat ons vanjaar met die ondersteuning van PEN International aanbied en ons het ’n volle 290 inskrywings ontvang. Dankie vir die inskrywings en die belangstelling en sterkte aan die beoordelaars met hul groot taak. Die wenners sal…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Februarie 2022

18 February 2022 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die jaar is al volstoom aan die gang, maar ons wil darem hierdie eerste nuusbrief van 2022 begin deur ons beste nuwejaarswense aan ons lede en ondersteuners oor te dra. Lees verder vir ’n aankondiging oor die skrywersresidensie wat ons weer vanjaar saam met die Jakes Gerwel…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Desember 2021

28 December 202128 December 2021 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans Ná oorweging van die aansoeke wat teen die November-sperdatum ingedien is, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat die volgende twee vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word: ’n Franse vertaling van Die hemeltuin deur Karel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon