Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Marlies Taljard

Marlies Taljard is in Pretoria gebore en getoë en het etlike jare op Rustenburg in Afrikaans en Duits onderrig gegee. Tans is sy verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus waar sy klasgee binne die Skool vir Tale. Sy behaal ‘n MA in Afrikaans-Nederlands met ‘n fokus op psigoanalise en kreatiewe skryfwerk en promoveer met ‘n proefskrif in Literêre Teorie soos toegepas op die poëtika van Antjie Krog. Sy is die outeur van verskeie artikels wat in vaktydskrifte verskyn het, ‘n Afrikaanse vertaling van Dostojevski se “Die droom van ‘n belaglike man” wat deur Frans van Rensburg bekend gemaak is in ‘n reeks solo-vertonings, asook mede-outeur van die Toets van Akademiese Geletterdheidsvlakke wat deur verskeie SA universiteite as plasingstoets gebruik word. Sy skryf gereeld resensies oor Afrikaanse literêre werke, dien as keurder van LAPA-boeke, is deel van die Afrikaanse Bybelvertalingspan, asook lid van die beoordelingspaneel wat verantwoordelik is vir die toekenning van die SA Literary Awards en redakteur van die tydskrif Woord en Daad.

Marlies Taljard. “Land van genade en verdriet”

30 July 20212 August 2021 By Versindaba

    Anselm Kiefer. Die Orden der Nacht   7. diepste hart der harte hart wat net kan bars uit hierdie swart aarde onverskrokke met tande ferm in die slagaar van die enigste waarheid wat altyd opstaan en in dié land is goddank altyd dié wat opstaan opstaan en opstaan teen die ander in teen…

Read More

Marlies Taljard. Dat jy iemand sal hê by wie jy swak kan wees

29 November 202030 November 2020 By Versindaba

“In the presence of death poets speak with particular urgency. Our own impending deaths or those of others generate a language of mystery while the things of the world, in their poignant ordinariness, call us back to life and the known.” So skryf Ingrid de Kok in Daily Maverick van 29 Junie 2020 in haar…

Read More

Marlies Taljard. Daai goed speel nie op my tv nie …

11 September 202011 September 2020 By Versindaba

      Ek het eintlik hierdie die onderhoud met Lynthia Julius bedoel vir vrouemaand, wat pas verby is, hoewel ek dink mens behoort nou al ‘n vrouedekade uit te roep, as mens na die nuushooftrekke kyk. Ongelukkig het Lynthia-hulle toe ‘n dood in die familie gehad wat ons tydsberekening so ‘n bietjie omver gewerp…

Read More

Marlies Taljard. “Waar is jou Pa nou?”

16 January 202016 January 2020 By Versindaba

  Boekbespreking: Met my hand op my hart – Cas Vos   “Ek het my lewensmaat verloor, my kinders en kleinkinders wil my nie meer ken nie, en nou keer my enigste vriende my ook nog die rug toe … al wat ek oorhet, is my gebroke gemoed en my depressiewe gedagtes.” Hierdie argetipiese versugting…

Read More

Marlies Taljard: Op soek na die wildehond wat in haar hou

29 June 201829 June 2018 By Marlies Taljard

Op die voorblad van Aniel Botha se bundel pirouette word glasskerwe met spatsels bloed uitgebeeld. Verwonding, emosionele krisisse en ineenstorting is die vernaamste tematiese materiaal wat ook in besprekings van dié bundel die meeste aandag geniet. Daar is egter ook ‘n ander leesstrategie moontlik wat ek in hierdie blog gaan aanraak. Eerstens fokus ek egter…

Read More

Marlies Taljard: Inwaarts en immer opwaarts

24 June 201828 June 2018 By Marlies Taljard

Geleidelike fisieke en geestelike aftakeling is een van die belangrikste temas in Aniel Botha se bundel pirouette (2012). Kyk ‘n mens na die inhoudsopgawe en motto van die bundel, kan daaruit reeds ‘n minimale strorie geabstraheer word: Afdeling I: Brisé. Dié term beteken letterlik “breek”. In klassieke ballet is dit die term vir ‘n klein…

Read More

Marlies Taljard: Wie was Bra Willie?

8 May 201820 May 2018 By Marlies Taljard

  Wanneer hy ingekom het, het daar altyd ʼn eerbiedige stilte (hushed silence) oor ons gedaal. Die glimlag, dáárdie glimlag, het almal ingesluit. Dit het vanuit die siel, deur die oë na die mond, na die hele gesig versprei. As sy arms vir jou oopgaan, het jy gevoel jy ís íémand. Hy het ons almal…

Read More

Marlies Taljard: Gedigte wat sterk manne laat huil (III)

20 December 2017 By Marlies Taljard

“… what moves me most profoundly is the sublime sublimely articulated, a feeling that language has somehow taken me beyond the boundary of language” (Mark Haddon oor Derek Walcott se Sonnet XLIII). Die bostaande aanhaling uit die bloemlesing Poems that make grown men cry, saamgestel deur Anthony en Ben Holden, gee ‘n idee van die…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 11
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon