Die gedig Apostase in Marius Crous se bundel Vol draadwerk (2012) verbeeld die sprekende ek se afvalligheid van die Christelike godsdiens. Dit is nie toevallig dat dié gedig in die afdeling staan wat heet Aufhebung nie – ‘n woord wat vertaal kan word met “uitkansellering”, “opheffing”, “afskaffing” en “ongeldig verklaring”. Hierdie is een van die…
Category: Blogs
Louis Esterhuizen. Die digter op die markplein
Einde verlede maand het Aaron Belz, redakteur van Curator Magazine en ‘n digter met drie digbundels op sy naam, die volgende advertensie op Craiglist geplaas: “Poet available to begin work immediately. Capable in rhyme and meter, fluent in traditional and contemporary forms. Quotidian observations available at standard rate of $15/hour; occasional verse at slightly…
Louis Esterhuizen. Jane Yeh, ‘n opwindende jong Britse digter
Poetry International Web bly darem maar ‘n bron van opwindende ontdekkings … So ontdek ek onlangs aan die hand van ‘n oorsigartikel deur Katy Evans-Bush die opwindende jong Britse digter, Jane Yeh (foto), wat selfs na net twee digbundels beskou word as een van die mees belangrike ‘nuwe stemme’ in hul digkuns. So was…
Louis Esterhuizen. Broeiende verset teen Rusland se vergryp aan menseregte
Die Russiese regering se vergrype aan menseregte is welbekend; trouens, wêreldwyd begin al hoe meer stemme opklink in verset teen president Putin en sy trawante. So was daar onlangs die openbare versoek deur PEN International ten gunste van internasionale protesaksie teen die politieke aangehoudenis soos Mikhail Khodorkovsky en Platon Lebedev op 25 Oktober vanjaar. “In…
Louis Esterhuizen. Eyewear Publishing maak finaliste vir Melita Hume Debuutprys bekend
Todd Swift se Eyewear Publishing het verlede maand hul kortlys vir vanjaar se Melita Hume Debuutprys bekend gemaak. En met ‘n prysgeld van £1,000 is dit gewis ‘n aantreklike meevaller vir ‘n jong debutant. ‘n Verdere voordeel van die prys is die feit dat die bundel deur Eyewear Publishing uitgegee sal word. Volgens die…
Louis Esterhuizen. Die muse se gebottelde inspirasie vir skrywers
Ek reken dat dit vry algemeen aanvaar word dat skrywers nou nie juis beskroomd is wanneer die wyntrollie verby kom nie; trouens, talle skrywers beweer dat ‘n entoesiastiese alkoholverbruik noodsaaklik is vir hul skryfwerk. Hieronder is legendariese dronkskrywers soos Jack Kerouac, Dylan Thomas, John Cheever, Ernest Hemingway en natuurlik F. Scott Fitzgerald. “Write drunk;…
Wicus Luwes. Gebottelde liefde en ingelegde lewens
Die orde van die kosmos is duidelik sigbaar op vakansie-dae in die kombuis. Eier en spek vir ontbyt. ‘n Glas groot genoeg om die oop dele tussen die melkweg op te vul. Die herinnering aan ‘n onlangse studie van ‘n Harvard-departement, wat beweer dat ons nie eintlik behoort melk te drink nie, word saam met…
Louis Esterhuizen. PEN Amerika maak hul vertaalpryse bekend
PEN Amerika het onlangs die wenners van hul vertaalpryse bekend gemaak. Uit nie minder nie as 180 inskrywings is daar uiteindelik op dertien projekte besluit wat deur dié finansiële meevaller gesteun gaan word. Ses hiervan is vir die vertaling van belangwekkende digters wêreldwyd. Volgens die amptelike verklaring deur Suzanne Nossel, hoofdirekteur van PEN Amerika,…
