Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Louis Esterhuizen. Wanneer jy moeg is daarvoor om ‘n man te wees …

2 July 20132 July 2013 By Versindaba

  Harold Norse (foto) is een van die vergete digters van die sogenaamde Beat-generasie. Daarom dat dit so ‘n lekker verrassing was om via ‘n skakel by die Poetry Foundation op City Lights Booksellers – ja, daardie legendariese boekwinkel in San Fransisco – se webtuiste af te kom waar hulle ‘n gedig van Harold Norse…

Read More

Louis Esterhuizen. Die gedig as waarheidsbeeld van die lewe

27 June 201327 June 2013 By Versindaba

  “Poetry’s only obligation is to the truth. Whether this truth is widely popular or not, is irrelevant. It should be the best truth possible and that is the only quality that gives it any hope of survival.” (George Szirtes) Hoe vreemd dat selfs maande na die onlangse Dansende Digtersfees by Spier daar nog steeds…

Read More

Louis Esterhuizen. Ekopoësie en die droogdok van menslike begeerte

25 June 20137 June 2013 By Versindaba

  Dat die hele kwessie van ekologie en die sogenaamde “groen”-poësie toenemend van belang raak in ons eie digkuns, is ‘n gegewe. Vroeër vanjaar was daar hoeka ‘n “Eco-poetics Conference” aangebied by die UC Berkeley en Evelyn Reilly, wat een van die aanbieders was, het dan ook haar lesing, getiteld  “Environmental Dreamscapes and Ecopoetic Grief,”…

Read More

Louis Esterhuizen. Om ‘n gedig objektief te kan beoordeel

20 June 20137 June 2013 By Versindaba

  Ons almal weet watter tameletjie die “objektiewe” beoordeling van ‘n gedig is; veral omrede ‘n gedig op soveel verskillende maniere met haar onderskeie lesers in gesprek tree. Nou het dit gebeur dat – in ‘n poging om die waardebepaling van ‘n gedig op meer vaste grond te plaas – ‘n  groep Australiese rekenaarkundiges onder…

Read More

Louis Esterhuizen. Tadeusz Różewicz oor die digkuns en die etiek daarvan

18 June 201321 June 2013 By Versindaba

  Foto deur: Ela Lempp. Die Poolse digkuns is inderdaad geseënd met ‘n aantal formidabele digters, waaronder die Nobelpryswenners Wisława Szymborska en Czesław Miłosz, plus die “kon-net-sowel-gewen-het”-kandidate soos Zbigniew Herbert en veral die weergalose Tadeusz Różewicz (foto). SJ Fowler, wat ‘n onderhoud vir 3:AM Magazine met die 91-jarige Różewicz gevoer het, begin sy onderhoud met…

Read More

Wicus Luwes. As jy Stilte op jou pad kry, praat dit dood

13 June 201311 November 2013 By Versindaba

Die woordeboek definieër stilte as die afwesigheid van klank, maar ek wonder al lank daaroor of stilte nie eerder sy eie identiteit het, en dat klank die afwesigheid van stilte behoort te wees nie. Ons persepsies van mense verander deur stilte of die gebrek daaraan. ‘n Mens kom met tye wyser voor deur stil te…

Read More

Louis Esterhuizen. Roemeense digkuns, gebeitel uit klip en bloed

13 June 201313 June 2013 By Versindaba

  Onlangs het die PoëzieCentrum ‘n bloemlesing met die gedigte van twaalf kontemporêre Roemeense digters uitgegee en om dié geleentheid in die kalklig te plaas, het Sander de Vaan namens MeanderKrant ‘n onderhoud gevoer met Jan Mysjkin, samesteller en vertaler van Voor de prijs van mijn mond; ‘n bundel wat “alle aandacht verdient”, soos De…

Read More

Louis Esterhuizen. Tot lof van effektiewe vaagheid

11 June 201313 June 2013 By Versindaba

  Foto deur Steve Pyke. In navolging van die onlangse gesprek oor hermetiese digkuns, lees ek ‘n interessante stuk op Poetry International Web oor die Amerikaanse digter John Ashbery raak; ‘n digter wat allerweë gereken word as nie net een van die vernaamste hermete vandag nie, maar ook as een van die mees gewaardeerde en geliefde digters…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon