Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wicus Luwes. Stoomaangedrewe woorde

5 January 20146 January 2014 By Versindaba

Let the poets cry themselves to sleep, and all their tearful words will turn back into steam. – Conor Oberst   Steampunk Sally deur Chaz Kemp (Bron: http://www.steampunktribune.com/2011/04/mr-chaz-kemp-superlative-steampunk-art.html) Die internet is stoomaangedrewe. Danksy die amper-maar-nog-so-ver Medupi-kragstasie sal dit nog so wees vir ‘n wyle. Alles werk met krag – alles van rekenaars, tot die krag…

Read More

Wicus Luwes. Die Leuen: Gebaseer op ‘n onwaar verhaal

16 December 201310 December 2013 By Versindaba

Hierbo: A Fisherman’s Story deur Bernard Cheese   Die pad na die waarheid en die pad na die leuen loop langs mekaar. Dit kruis soms by plekke waar die brûe te min is en die water te diep is. Daar is baie paaie wat daarby aansluit en by T-aansluitings lyk dit of dit dieselfde pad is wat…

Read More

Gisela Ullyatt. Labirinte en Minotaurusse.

15 December 201315 December 2013 By Versindaba

                                                                                           Labirint by The Edge Mountain Retreat   Die pad Hogsback toe lê ineengerol tussen haarnaalddraaie wat nouliks een voertuig toelaat. Tog duik daar plek-plek die kranksinnigheid van twee voertuie op wat hierdie smal ruimte moet trotseer. Die kronkels is onvoorspelbaar en bosboutrokke met reuse houtstompe kruie voort. As jou voertuig agter een beland, is…

Read More

Marlies Taljard: That blessed place wherein the symphonies flow

6 December 2013 By Marlies Taljard

Ek dra hierdie blog op aan die nagedagtenis van Nelson Mandela Die simboliese orde is ‘n begrip wat deur Lacan gebruik word en aan die hand waarvan Kristeva haar siening van die semiotiese staat definieer. Dit is dié toedrag van sake wat as die “normale” kondisie van die samelewing of die sosiale raamwerk waarmee die meeste…

Read More

Wicus Luwes. Kleure in ‘n fonetiese verfblik

22 November 2013 By Versindaba

Dis moeilik om die woord ‘inspirasie’ te verduidelik in ‘n kort sin. Verklarings oor die woord lewer Latyns-verwante terme soos inspirare, inspiro, incito op. Dit word weer verklaar met terme soos ‘om asem te haal’, ‘om in te neem’, of die ‘stimulerende effek op die intellek, emosie of kreatiwiteit’. Ek wonder of ‘n mens inspirasie…

Read More

Gisela Ullyatt. “Brokkelrots van pyn”: die verwonde digter

13 November 201315 November 2013 By Versindaba

 Foto: Beth Frazer  “The body is not mute, but it is inarticulate; it does not use speech, yet it begets it.” Hierdie aanhaling kom uit Arthur W. Frank se The wounded storyteller (1995) wat liggaamlike verwonding en siekte op ’n treffende wyse bespreek en uitlê. Nou die dag word ek genoop om my dokter vir…

Read More

Marlies Taljard: Crous se katedraalgedigte en die semiotiese chora

11 November 201313 November 2013 By Marlies Taljard

Marius Crous se bundel Vol draadwerk is vir akademiese lesers veral interessant vanweë die talle verwysings na die werk van bekende akademici. Hierdeur word onder andere gesuggereer dat dié verwysings op ‘n onderliggende akademiese raamwerk gebaseer is – ‘n praktyk wat tiperend is vir akademiese tekste. Deur sy bundelmotto te neem uit die werk van…

Read More

De Waal Venter. ‘n Huldeblyk aan Tranströmer

27 October 201315 August 2017 By Versindaba

   As huldeblyk aan Tranströmer (foto hier bo) het ek besluit om onderstaande gedig  (Die oggend in) te skryf so na as moontlik aan sy styl en ervaringswêreld.  Die gedig wat ek geskryf het, bring hulde deur as’t ware die digter se instrumente, sy stylkenmerke, te leen en ‘n gedig daarmee te skryf. Van die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon