Nou ja, kyk. Die Franse het dit nou al omtrent deel van hul volksidentiteit gemaak: die drif om ‘anders’ te wil wees. En dit is veral in hul digkuns waar dié aweregse ingesteldheid hom laat geld … Soos dit nou weer die geval is met Claude Royet-Jornoud, die Franse digter waarop Poetry International Web…
Category: Blogs
Louis Esterhuizen. Denise Levertov as mistieke digter
Op 24 Oktober vanjaar sou Denise Levertov (foto) 90 jaar oud gewees het. En om dié gebeurtenis te vier, het daar vroeër vanjaar ‘n biografie deur Dana Greene (Denise Levertov: A Poet’s Life) by University of Illinois Press verskyn en binnekort ook nog ‘n nuwe antologie van haar gedigte (The Collected Poems of Denise…
Marlies Taljard. Marius Crous se katedraal-gedigte: gesprek met die argetipes
Ek het ʼn hele rukkie gelede ʼn paar blogs geplaas oor die drie openingsgedigte in Marius Crous se bundel Vol draadwerk (2012). Ter verfrissing van die geheue plaas ek al drie die gedigte weer: GESONKE KATEDRAAL die katedraal sak af in die water soos valstande in ‘n glas wit grimas van steen uit…
Wicus Luwes. Die man met twee horlosies
Foto: Salvador Dali – La persistencia de la memoria (1931) of Die volharding van herinnering Tektoniek (deur Izak du Plessis – Nuwe Stemme 5) Eendag/aanstons, wie sal weet, sal ek ook net ’n oomblik wees; ’n herinnering met ’n gepreserveerde glimlag, vasgeraam & opgehang in ons huis se gang. Agter my sal…
Louis Esterhuizen. Apart, dog saam … Tsvetayeva en Pasternak
Verlede week het die Times Literary Supplement (TLS) een van Marina Tsvetayeva se mees ikoniese gedigte as ‘gedig van die week’ geneem. Dié gedig, “To Boris Pasternak”, is in 1925 geskryf tydens die dekadelange verhouding tussen Tsvetayeva en Pasternak. In haar oorsigartikel tot die gedig, beskryf Sophie Hughes die ontstaan soos volg: “Boris Pasternak…
Wicus Luwes. Jou rewolusie of myne?
‘Jou rewolusie of myne?’, is die vraag wat by baie mense opkom wanneer daar gepraat word oor die ‘struggle’, Bloedrivier of die nuutste hof-aansoek deur vakbond-leiers of ander belange-groepe. Die soeke binne plaaslike en oorsese howe na geregtigheid is nie ‘n nuwe verskynsel nie. “Since mine own doors refuse to entertain me, I’ll knock elsewhere,…
Louis Esterhuizen. Iets oor musiek, liriek en poësie
Dat daar die afgelope jare ‘n steeds nouerwordende band tussen poësie en musiek bestaan, is ‘n gegewe. En ‘n goeie voorbeeld hiervan is een van my gunsteling musiekgroepe uit die 1980s, naamlik die Ierse groep The Waterboys, met die legendariese Mike Scott (foto) as kreatiewe dryfstang in hul enjin. Nie net was Scott se…
Louis Esterhuizen. Bekende Ghanese digter gedood tydens tereuraanval op winkelsentrum in Nairobi
Volgens AFP is die bekende Ghanese digter en diplomaat, Kofi Awonoor (foto), een van die mense wat verlede week omgekom het tydens die tereuraanslag deur Islamitiese militantes op ‘n winkelsentrum in Nairobi, Kenia. Awonoor (78) se seun is ook tydens dié aanval gedood. Awonoor was in Nairobi om aan die Storymoja Hay Literary Festival…
