Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Wicus Luwes. Verbrande roosterbrood

21 July 201311 November 2013 By Versindaba

In Kubrick/King se ‘The Shining’ verduidelik die kok aan die klein seuntjie: “Party dinge laat iets agter – soos die reuk van verbrande roosterbrood wat vir ‘n lang tyd in die lug hang”. Geweld is een van daardie dinge wat so ‘n reuk laat agterbly. Dit is nie ‘n aangename reuk nie en los ‘n bitter…

Read More

Louis Esterhuizen. Met die gedig as argitektoniese konstruksie

18 July 201318 July 2013 By Versindaba

  Watter verrassende ontdekking is die 94-jarige Portugese digter, Sophia de Mello Breyner Andresen, se gedigte op Poetry International Web nie … Ook haar siening van die digkuns is op sigself inspirerend; ‘n siening wat besonder baie aan dié van haar Poolse tydgenoot, Wisława Szymborska, herinner en as sulks soortgelyke gedigte tot gevolg het. In sy…

Read More

Louis Esterhuizen. Kubaanse digter wen gesogte Spaanse poësieprys

16 July 201315 July 2013 By Versindaba

  Via ‘n skakel by Poetry Foundation beland ek by NBC Latino se webblad waar berig word dat die relatief onbekende Kubaanse digter, Jozé Kozer (Havana, 1940), se werk vanjaar met die gesogte Pablo Neruda Ibero-American Poësieprys bekroon word. Die prysgeld beloop $60,000, plus ‘n medalje en sertifikaat, en dit is verlede Vrydag deur die Chileense…

Read More

Louis Esterhuizen. Die dawerende stiltes van Yannis Ritsos

11 July 201311 July 2013 By Versindaba

  Oor Archipelago Press het ek al dikwels geskryf aangesien hulle loshande een van my gunsteling-uitgewerye is; in hoofsaak vanweë die magdom internasionale digkuns wat hulle in vertaling aan die poësieliefhebber bied … Nou het hulle verrassend genoeg eergister bekend gemaak dat hulle ‘n nuwe webblad op die internet gevestig het , en getrou aan Archipelago se…

Read More

Louis Esterhuizen. Oor poësie, prosa en prosaverse

9 July 201326 June 2013 By Versindaba

  Verlede naweek, tydens Montagu se Breyten Breytenbach Boekefees moes ek praat oor die problematiek van tyd in die poësie en hoe ek dit in my bundel Wat die water onthou (2010: Protea Boekhuis) gereflekteer het. Tydens my navorsing vir dié geleentheid lees ek toe ‘n besonder interessante artikel, “Is it poetry or prose?“, deur Caleb…

Read More

Gisela Ullyatt. Mame se kindjie: gedigte oor gestorwe kinders.

7 July 201314 November 2013 By Versindaba

Pablo Picasso. Moeder en Kind.   Vir Liam jy’s ’n klein pienk planeet met ’n ses-en-dertig grade Celsius son, waar jy vandaan kom is dit altyd mooiweer is dit altyd warm   jou ouers wentel om jou in hul eie bang bane. jou stil ma met haar vars keisersnit-wond. jou pa met sy grysgroen oë, wie sy…

Read More

Wicus Luwes. As jou teiken-gehoor terugskiet

5 July 201311 November 2013 By Versindaba

Hierdie stuk is nie vir jou nie. Dit het ook geen invloed op jou lewe nie. Enige ooreenstemming is blote toeval of miskien moet jy minder tussen die lyne lees. Speltoetsers is immers vir mense wat nie kan spel nie en die strepe op die pad en toegee-tekens is eintlik vir mense wat nie kan…

Read More

Louis Esterhuizen. Opstootjies in die Amerikaanse hoenderhok

4 July 201325 June 2013 By Versindaba

    In die Amerikaanse lettere woed daar tans ‘n hewige debat oor die stand van hul digkuns. Dit volg nadat Mark Edmundson in die nuutste uitgawe  van Harper’s ‘n artikel gepubliseer het onder die titel “Poetry Slam, or, the decline of American verse”.  Hierna het Ron Charles verlede week (24 Junie) reageer met “Why…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon