Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Marlies Taljard: Weer “skryfode”

7 June 201316 August 2013 By Marlies Taljard

In my vorige drie blogs het ek geskryf oor die liminale handelinge wat met die gedig “skryfode” van Antjie Krog in verband gebring kan word. Hierdie blog het ten doel om ʼn oorsig en samevatting van die voorafgaande stukke te bied. Die gedig “skryfode” is een van die gedigte in die bundel Kleur kom nooit…

Read More

Wicus Luwes. Sonder om myself te herhaal

7 June 201311 November 2013 By Versindaba

Almal keer terug na hul kinderdae – party soek dit op as volwassene en ander dink bloot daaroor. Ek vertel my Tante Renée so ruk gelede dat ek na ‘n Spanjoel-hond gesoek het om vir my kinders te kry, want ek het self grootgeword met ‘n Spanjoel-hond. Haar woorde aan my het my laat dink:…

Read More

Louis Esterhuizen. Archipelago Press lui die groot klok

6 June 20136 June 2013 By Versindaba

  Ek het al vantevore oor Archipelago Press, my persoonlike gunsteling uitgewery en Jill Schoolman (foto), wat aan die hoof staan van dié inspirerende bedryf, geskryf.  Nie net is sy die hoofindoena by Archipelago nie, maar eweneens ‘n persoon wat so stadigaan besig is om die Amerikaanse poësie-landskap op ‘n besonder indrukwekkende wyse te herdefinieer….

Read More

Gisela Ullyatt. Mary Oliver en die Zen van aandagtigheid

5 June 201314 November 2013 By Versindaba

’n Digter wat redelik onbekend is aan Suid-Afrikaanse poësieliefhebbers is Mary Oliver. Sy is tans een van die gewildste digters in Amerika en elke voorlesing van haar trek vol gehoorsale. Dit was egter nie altyd so nie, omdat sy die grootste gedeelte van haar digterslewe byna geen onderhoude toegestaan het nie (wat steeds die geval…

Read More

Louis Esterhuizen. Klaptong van die liriese vers

4 June 20135 June 2013 By Versindaba

  Die vraag word dikwels geopper of die liriese vers in staat is tot sosiale kommentaar en die aktualiteite wat daarmee verband hou; dikwels met ‘n gevoel van “Nee”, as gevolg van die eksplisiete geneigdheid van so ‘n betoog en die gevolglike inboet van poëtiese resonansie. Ook tydens die onlangse Dansende Digtersfees was daar ‘n…

Read More

Louis Esterhuizen. Hermetiese digkuns, danksy die genade van die raaisel

28 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Die hele kwessie van hermetiese poësie is iets wat wêreldwyd in bykans alle vername digkunste weldeeglik gevestig is, terwyl dit hier by ons eintlik nog nooit inslag gevind het nie. Trouens, met die uitsondering van Gilbert Gibson, twyfel ek of daar enige Afrikaanse digter is wat as ‘hermeties’ (of te wel ‘ondeurdringbaar’) beskryf sal…

Read More

Louis Esterhuizen. W.H. Auden se verlore joernaal gevind …

23 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Groot opgewondenheid heers in die internasionale boekgemeenskap nadat The Independent bekend gemaak het dat ‘n joernaal van W.H. Auden (foto), wat vir dekades as “verlore” geag was, inderdaad gevind is: “Auden, who died in 1973 aged 66, wrote the journal between August and November 1939. It gives an insight into the poet whose works…

Read More

Louis Esterhuizen. Oscar Wilde se ongepubliseerde gedig behaal ‘n rekordprys tydens veiling

21 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Waarskynlik was Oscar Wilde (foto) in sy lewe die mees verguisde individu in Koningin Victoria se ganse Groot Brittanje. Maar nou, bykans 140 jaar na hy ‘n gedig – wat hy met die hand geskryf het, uiteraard, en nooit gepubliseer het nie – het hy beslis die laaste lag aangesien dié gedig, Heart’s Yearning,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 50
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon