Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Louis Esterhuizen. Mars toe en terug in sewentien lettergrepe

16 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Soos ons almal weet, het die astronomiese ontwikkeling in moderne tegnologie tot gevolg dat selfs Mars deesdae net ‘n haikoe ver is … En nou, volgens ‘n berig by Poetry Foundation, het NASA besluit om dié beginsel sommer baie letterlik te demonstreer: “NASA is inviting poets and space-afficionados to pen their best haiku to…

Read More

Louis Esterhuizen. Komrij se huis in Portugal nou ‘n herberg vir digters

14 May 20134 June 2013 By Versindaba

  Na maande waartydens ek deur werksdruk en ander vreugdes onderwater gesleep is, kan ek uiteindelik darem weer kop optel en na die berge kyk. Uiteraard het bepaalde dinge agterweë gebly en is daar berigte en/of gebeurlikhede wat ek so soort van agterna sal moet byhaal; soos die berig oor Gerrit Komrij, wat verlede jaar…

Read More

Marlies Taljard. Binne die kreatiewe sone

30 April 201324 June 2014 By Marlies Taljard

Hierdie is die derde blog  oor die kreatiewe proses waarin ek skryfode uit Antjie Krog se bundel kleur kom nooit alleen nie eksemplaries gebruik. Ek konsentreer in hierdie blog op grensoorskrydingsmites, inisiasierites en handelinge wat tradisioneel binne die liminale ruimte plaasvind. (Die syfers wat tussen hakies verskyn, verwys telkens na bladsye in kleur kom nooit alleen nie (2000).   Struktuur van grensoorskrydingsnarratiewe  …

Read More

Marlies Taljard. Digterlike inspirasie

14 April 201314 May 2013 By Marlies Taljard

In my vorige blog het ek begin met ‘n bespreking van skrywers se kommentaar op die skryfhandeling, na aanleiding van Antjie Krog se gedig “skryfode” uit die bundel kleur kom nooit alleen nie (2000) (Waar tussen hakies slegs na ‘n getal verwys word, word ‘n bladsy uit dié teks bedoel). Ek sit hierdie bepreking voort…

Read More

Marlies Taljard: Die skryfproses: “skryfode” van Antjie Krog

6 April 201314 April 2013 By Marlies Taljard

Skryf oor die skryfproses is in die huidige postmoderne tydsgewrig algemeen onder skrywers. Tog bly dit steeds fassinerend hoe skrywers hierdie proses beleef en watter metafore hulle aanwend om oor skryf te skryf. In die volgende paar blogs wil ek Antjie Krog se gedig skryfode (Krog, 2000:66) onder die vergrootglas plaas – ‘n gedig waarin…

Read More

Marlies Taljard: “sy die gemantelde”

1 March 201324 June 2014 By Marlies Taljard

Marius Crous se nuwe bundel Vol draadwerk (2012) is ʼn ware skatkis van uiteenlopende verwysings en figure. Die tweede afdeling van die bundel is fassinerend vanweë die antieke en mitologiese figure waaroor die gedigte handel. Onlangs sit ek sy gedig “Avalon” uit dié afdeling op my facebookbladsy, maar niemand hou van dié inskrywing nie. Waaruit…

Read More

Louis Esterhuizen. Handeklaptyd vir ons Engelse digters

21 February 201316 February 2013 By Versindaba

Ons almal weet watter opdraande stryd die Engelse digters hier ter plaatse voer teen die oormag van die internasionale mark. Nie net is dit bykans onmoontlik om ‘n uitgewer te vind nie, maar wanneer daar wel iemand is wat hul bemoei met die uitgee van Suid-Afrikaanse Engelse digters, is dit meestal ‘n kleinerige uitgewer met…

Read More

Louis Esterhuizen. Februarie is liefdesmaand, inderdaad

19 February 20139 September 2013 By Versindaba

Februarie is inderdaad die maand van die liefde en om dié geleentheid te vier, het Poetry International ‘n spesiale uitgawe verlede week as deel van die wêreldwye Valentynsdagjubelinge geplaas. Volgens die lokteks die volgende: “To help you celebrate (or ignore) Valentine’s Day in style, we’ve collected a number of articles, poems, audio recordings, and videos for…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon