Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Louis Esterhuizen. Poëziecentrum in Gent verwissel van stuurman

18 April 2012 By Versindaba

  Luidens ‘n berig by Knack.be is dit pas bekend gemaak dat die 31-jarige Carl de Strycker (foto) vanaf 1 Augustus vanjaar die bestuur van die Poëziecentrum in Gent by Willy Tibergien gaan oorneem. In 2010 was die 67-jarige Tibergien al onder druk om afstand te doen van die dubbelpos as direkteur van die sentrum en…

Read More

René Bohnen. Genees bygelofies

13 April 201213 April 2012 By admin

Dit is Vrydag die 13de en April is Poetry Month. Ek glo nie die storie dat 13 ‘n ongelukkige getal is nie, maar ek het sowat ‘n uur gelede dansksy Bibi Slippers die plan gekry om iets te doen wat dalk party ander mense se idee hieroor ook kan verander. Net miskien. Maar ek sal…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Immergroen lied

13 April 2012 By Versindaba

Ek het René Bohnen se blog oor herfs in Johannesburg baie geniet. In Pretoria is daar ook ʼn vars byt in die lug. Witstinkhoutbome teen die koppies se toppe word al geel. In die kar werk toe luister ek vanoggend na Bacchus Nel se “Herfsman”. Die son sit wydsbeen oor my skouers vandag en die…

Read More

Louis Esterhuizen. Die kitsvreugde wat FaceBook bring …

13 April 201211 April 2012 By Versindaba

  Een van die meer amusante stukke wat ek die afgelope paar dae op die internet te lese gekry het, is Craig Santos Perez se blog op die Poetry Foundation se webblad. Met “I saw the best minds of my generation destroyed by Facebook” as opskrif het hy dit oor die vervlakkende (en verwoestende) effek wat Facebook op…

Read More

Louis Esterhuizen. Günter Grass se poëtiese aanval op Israeliese regering

11 April 201210 April 2012 By Versindaba

Vroeër vandeesweek het die bekende Duitse skrywer en Nobelpryswenner, Günter Grass (foto), ‘n erg betogende gedig in die Süddeutsche Zeitung gepubliseer wat sedertdien in omstredenheid gehul is vanweë die feit dat dit ‘n onverkwiklikke aanval op die Israeliese regering is. So moes Grass in ‘n opvolgverklaring na aanleiding van die kontroversie verduidelik dat die gedig,…

Read More

Amanda Lourens. Onsterflike lood.

7 April 20121 May 2012 By Versindaba

 Die volgende gedig in Cas Vos se Gode van papier (2001) het my spesifiek opgeval, juis omdat die digter daarin werk met die gegewe van Beethoven se doofheid, maar desnieteenstaande, ook sy verstommende skeppingsdrif: Ludwig van Beethoven 1770-1827                Ludwig van Beethoven se briewe sug diep medelye met ongehoorde doofheid en sy contessa se liefdeswye….

Read More

Louis Esterhuizen. Steun gevra vir Harare se Book Café

6 April 20122 April 2012 By Versindaba

Vroeër vandeesweek ontvang ek via bemiddeling ‘n skrywe van Paul Brickhill (saam met Morgan Tsvangerai op die foto hierbo), wat die eienaar en bestuurder van die Book Café in Harare is. Hiervolgens blyk dit dat die Zimbabwiese regering in 2008 hierdie lofwaardige onderneming se fondse bewimpel het en hulle einde verlede van die perseel, waar hulle…

Read More

Louis Esterhuizen. Wanneer digters begin kuier …

4 April 201228 March 2012 By Versindaba

Indien daar nou één Nederlandse digter is wat ek graag sou wou ontmoet, is dit Piet Gerbrandy; daardie man met die meer-as-voldoende weglêsnor. Want alles wat ek van en oor hom te lese kry, oortuig my daarvan dat hierdie ‘n persoon is met wie ek graag ‘n fles of twee van die beste rooikoeldrank sou wou wegwerk…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • 70
  • 71
  • 72
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon