Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

Luuk Gruwez – vertaling in Afrikaans

17 November 200917 May 2024 By admin

Luuk Gruwez – vertaal deur H.P. van Coller [https://versindaba.co.za/2009/04/01/onderhoud-met-luuk-gruwez/] MOEDERS Mens herken hul van ver en van vroeër: altyd in rep en roer, altyd die bekende rumoer. Of ons nie te koud kry nie miskien, dat ons ons truie toe moet knoop, dat ons van daardie slegte vriende liewers weg moet bly. Ensovoorts, ensovoorts. Hulle is van…

Read More

Reinard Mey – vertaling in Afrikaans

17 November 200917 May 2024 By admin

Reinhard Mey – vertaling uit Duits in Afrikaans deur Bernard Odendaal [https://versindaba.co.za/category/skrywers-se-blogs/bernard-odendaal-se-blog/ ] “Berlin tut weh” Ek het gewoon in jou my hele lewe: Van binne en van buite ken ek jou, En my herinnerings is eng verwewe Met jou bekende name en met jou. Hul sê jy “doen mens goed”, maar ek voel liewer Jy…

Read More

Ina Rousseau – vertaling in Engels

17 November 200917 May 2024 By admin

Ina Rousseau – vertaal deur die outeur [ https://versindaba.co.za/2009/07/13/ina-rousseau-in-engels/ (Daniel Hugo) ] Die laspos Uit die niet kom staan voor my ’n kropduif wat probeer om my blik van my boek te lok. En sodra ek wonder wat in liefdesnaam hy by my soek, begin hy iets by my te bedel wat ek sweerlik self ontbeer: Hy…

Read More

Alfred Schaffer – vertaling in Afrikaans

17 November 200917 May 2024 By admin

Alfred Schaffer – vertaal deur Charl-Pierre Naudé [ https://versindaba.co.za/2009/09/23/alfred-schaffer-as-voorbeeld-van-die-hermetiese-poesie/ ] Impasse Vertier in wissewasjes zoeken, zo blijft een mens overeind. Toonladders oefenen. Eindeloos van iemand houden. Maar, wat een afknapper is de mens, dweepziek, een slaaf van zijn agenda, en zint hem iets niet, dan verbreekt hij de verbinding. Je ruikt hoe ik bederf, ook al ben…

Read More

Wopko Jensma – vertaling in Afrikaans

17 November 200914 May 2024 By admin

Wopko Jensma – vertaal deur Johann Lodewyk Marais {https://versindaba.co.za/2009/05/22/ants-kirsipuu-roskam-pablo-neruda/ } REIS NA Lourenço Marques                         vir ants kirsipuu               ons het na die tyd by jou hotel opgedaag             jy het ’n geselsie met die bestuurder aangeknoop             ons het na jou kamer toe gegaan             jy het jou koffers uitgepak             deftige klere vir…

Read More

Louis Esterhuizen – vertaling in Nederlands

16 November 200917 May 2024 By admin

Louis Esterhuizen – vertalings deur Chris Coolsma Gedichten van Louis Esterhuizen, vertaald door Chris Coolsma {Soos ook verskyn in Meanderkrant}   I. Uit: Sloper, Protea Boekhuis, Pretoria, 2007, ISBN 978-1-86919-186-3   Lament   geen oomblik is meer weerloos as dié oomblik, soggens, wanneer jy deur die eerste skrefie lig   na jou vrou kyk wat…

Read More

Lucas Malan – vertaling in Engels

16 November 200917 May 2024 By admin

Lucas Malan – vertaal deur Charl J.F. Cilliers Meditation Lucas Malan Pigeons have come to nest again. Untidily, as they usually do. Peacefully here on the stoep, in the latticework of a vine, amongst leaves making themselves at home. Briefly. They sleep now in pairs, as they should. Serenely. Listen to the whole neighbourhood considering…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon