Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

Eugenio Montale – vertaling in Afrikaans

25 January 201016 June 2024 By admin

Eugenio Montale – vertaal deur Rosa Nepgen Die suurlemoene Luister na my, julle bekroonde poëte, julle wat alleen beweeg tussen plante met minder gewone name: ligusterbosse of akante; ek, ék verkies om te dwaal in die lang gras op paaie diep tussen halfdroë spruite, in modderpoele opgedam langs die paaie, waar seuns soms ‘n skraal…

Read More

Wilma Stockenström – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

Wilma Stockenström – vertaal deur Tony Ullyatt   Wilma Stockenström  has published six volumes of poetry, six novels, and a play. In 2008 a selection of her poems was published. After graduating from Stellenbosch University, she worked as a radio announcer in Pretoria. She made her début as an actress in Een bruid in de…

Read More

Rosa Keet – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

Rosa Keet – vertaal deur Tony Ullyatt a private thing   and if I had to die now bury me on a sand dune between bushes with a view of the sea a litre coke a carton of cigarettes and a book or two I am not very flashy but an eiderdown and a blow-up…

Read More

Phil du Plessis – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

Phil du Plessis – vertaal deur Tony Ullyatt To the printer I My verse holds me fast and offers no words to break out from there II Trapped, I strip my senses, but remain impure from incessant rhyming with death III please attenuate my sorrow with white.

Read More

Jeanne Goosen – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

Jeanne Goosen – vertaal deur Tony Ullyatt the morning comes with its tatters the morning comes with its tatters and its puzzles there is nothing I am sure about the lorry has stopped for the waste stuff they congregate there, on the pavement my shiny bags full of revulsion paper and words they are heaved…

Read More

George Weideman – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

George Weideman – vertaal deur Tony Ullyatt It’s as if the flowers   It’s as if the flowers are crippled this year, with unclear eyes; the plains dull and ashen-grey – you must come in good time so that we can search deep gullies for wild flax and wild roses. It’s as if the sunbird…

Read More

E. W. S. Hammond – vertaling in Engels

19 January 201016 June 2024 By admin

E. W. S. Hammond – vertaal deur Tony Ullyatt Spring in England The sun has come back again with the colour of wild daffodils. And swallows in their tremulous flight from my haemorrhaging South Africa. Autumn It’s the sun that is grieving. It’s the trees that weep. I just sit here. Would anyone mind if…

Read More

Peter Holvoet-Hanssen – vertaling in Afrikaans

14 January 201016 June 2024 By admin

Peter Holvoet-Hanssen – Vertaal deur Charl-Pierre Naudé Maanfees Dit was die maan die volmaan die letters het mosbedekte woorde gevorm en ’n takkeweelde het die aandag vasgegryp die woorde het sinne verwek die nag oop op ’n kier die sig was goed besonder goed dus was die uile heel doenig ek stap deur die bos…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon