Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

Dorothy Parker – vertaling in Afrikaans

3 December 200916 June 2024 By admin

Dorothy Parker – vertaal deur Daniel Hugo     Partial Comfort Dorothy Parker     Whose love is given over-well Shall look on Helen’s face in hell, Whilst they whose love is thin and wise May view John Knox in paradise.         Waarskuwing Dorothy Parker     hy wat die liefde bedryf…

Read More

T. S. Eliot – vertaling in Afrikaans

20 November 200916 June 2024 By admin

T. S. Eliot – vertaal deur Andries Wessels     Dorsland T. S. Eliot ‘Nam Sibyllam quidem Cumis ego ipse oculis meis vidi in ampulla pendere,  et cum illi pueri dicerent: Σιβυλλα τι Θελεζ; respondebat illa; απ Θανετν Θελω.’ I. Teraardebestelling    April is steeds die wreedste maand, as Lilas uit die droogland dring, as…

Read More

Stephen Spender – vertaling in Afrikaans

19 November 200916 June 2024 By admin

Stephen Spender – vertaal deur Daniel Hugo ek skep die woord soos ‘n vis: sal ek hom sy vryheid gee dat hy terugduik in die see waar gedagtes flits met ‘n silwer vin? of sal ek hom dek toe bring en as ‘n rym opdis? (Vertaal deur Daniel Hugo) (Uit: Skeurkalender, Tafelberg, 1998)

Read More

Emily Dickinson – vertaling in Afrikaans

19 November 200916 June 2024 By admin

Emily Dickinson – vertaal deur Lina Spies & D.J. Opperman     ‘n Ruiker vir Emily Emily Dickinson I Voorneme Sê nou ek sê: ek sal nie wag? sê nou ek sê: ek breek vandag nog uit dié liggaam wat my hou ontvlug, my lief, bevry na jou? O, ek sal als vergeet van leed…

Read More

Philip Larkin – vertaling in Afrikaans

19 November 200916 June 2024 By admin

Philip Larkin – vertaal deur Lina Spies, Marlene van Niekerk Die bome Philip Larkin     Aan die bome begin die blare glim soos woorde wat net-net versweë bly; die loof deur nuwe botsels stilweg uitgespin se prilgroen is om byna van seer te kry.   Is dit so omdat hulle herbore word en ons…

Read More

Daniel Hugo – vertaling in Nederlands, Vlaams

19 November 200916 June 2024 By admin

Daniel Hugo – vertaal deur Jacqueline Caenberghs & Jooris van Hulle De lange weg aldoor minder en minder rest om naar uit te zien: waar de lange weg eindigt, begint het grote misschien maar als je je vermoeide ogen opslaat van het stuurwiel zie je achterom in de minuscule spiegel een aangrijpend panorama dat aanzwelt, in…

Read More

Rutger Kopland – vertaling in Afrikaans

19 November 200930 May 2024 By admin

Rutger Kopland – vertaal deur Daniel Hugo. Uit: Rutger Kopland, Toen ik dit zag, Uitgeverij G.A. van Oorschot, Amsterdam, 2008.   Wat is poëzie   In de verte groeit het geruis van een trein stopt zegt ze en ze zet de recorder uit door de ramen stroomt steeds meer zwart licht de kamer in is…

Read More

Johann Wolfgang Goethe – vertaling in Afrikaans

19 November 200917 May 2024 By admin

Johann Wolfgang Goethe – vertaal deur Gunther Pakendorf Ein gleiches   Über allen Gipfeln Ist Ruh, In allen Wipfeln Spürest du Kaum einen Hauch; Die Vögelein schweigen im Walde. Warte nur, balde Ruhest du auch.   (C) Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) Op dieselfde noot   Oor alle berge Is daar rus, Oor alle bome Is jy…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Meyer van Rensburg. Werkwese
  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon